{"id":30805,"date":"2015-03-23T07:23:22","date_gmt":"2015-03-23T05:23:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30805"},"modified":"2015-03-23T07:23:22","modified_gmt":"2015-03-23T05:23:22","slug":"byna-200-huise-beskadig-in-welkom-ontploffing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30805","title":{"rendered":"Byna 200 huise beskadig in Welkom-ontploffing"},"content":{"rendered":"<p>Tussen 150 en 200 huise is na raming beskadig in &#8216;n ontploffing in Welkom wat waarskynlik te wyte was aan metaangas.<\/p>\n<p>Die maatskappy Harmony Gold se Marian van der Walt s\u00ea die ontploffing het Saterdag plaasgevind by die Brand Een-ventilasieskag.<\/p>\n<p>&#8220;Ek is nie &#8216;n kenner op hierdie gebied nie, maar na my wete is daar metaangas ondergronds en dit word vrygestel wanneer daar mynbou is,&#8221; het Van der Walt ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die stad se nooddienste se Francois Klaassen s\u00ea die ontploffing, omstreeks 17:30, is veroorsaak deur die opbou van metaangas wat deur &#8216;n vonk ontsteek is.<\/p>\n<p>Klaassen s\u00ea die meeste van die skade was in Jan Cillierspark, Doorn en Sandania. Ruite het gebars, plafonne het uitgeval, mure het gekraak en toilette het gebreek. Klaassen s\u00ea werkers was besig om die skag te rehabiliteer.<\/p>\n<p>Klaassen s\u00ea &#8216;n opskamer is op die toneel ingerig en inwoners en sakeondernemings wat geraak is kan hul skade hier kom aanmeld.<\/p>\n<p>Intussen is die toestand van die ses mense, wat na die voorval in Mediclinic Welkom opgeneem is, vanoggend stabiel. Woordvoerder Marissa Pawson s\u00ea hulle word vir geringe beserings en rookinaseming behandel.<\/p>\n<p>Harmony Gold het &#8216;n ondersoek van stapel gestuur na die ontploffing Welkom geruk het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tussen 150 en 200 huise is na raming beskadig in &#8216;n ontploffing in Welkom wat waarskynlik te wyte was aan metaangas. Die maatskappy Harmony Gold se Marian van der Walt s\u00ea die ontploffing het Saterdag plaasgevind by die Brand Een-ventilasieskag. &#8220;Ek is nie &#8216;n kenner op hierdie gebied nie, maar na my wete is daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30805\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Byna 200 huise beskadig in Welkom-ontploffing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[15557,15451,14200,19718],"class_list":["post-30805","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-harmony-gold","tag-metaangas","tag-ontploffing","tag-welkom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30805","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30805"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30805\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30805"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30805"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30805"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}