{"id":308,"date":"2007-04-13T06:05:23","date_gmt":"2007-04-13T06:05:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=308"},"modified":"2007-04-13T06:05:23","modified_gmt":"2007-04-13T06:05:23","slug":"bloubloed-indir-wil-hertog-van-frankryk-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=308","title":{"rendered":"Bloubloed-Indi?r wil Hertog van Frankryk word"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&ldquo;Of hulle nou wil of nie, ek is deel van &rsquo;n luisterryke familie. Ek is &rsquo;n deeltjie van Frankryk,&rdquo; verklaar die advokaat wat nie &rsquo;n woord Frans praat nie en nog nooit &rsquo;n voet in Frankryk gesit het nie. Hy het van sy Franse voorouer net die Katolieke geloof oorgehou. Sy kinders heet Fr&eacute;d&eacute;ric, Michelle en Adrien.<\/p>\n<p> Die Bourbons is deeglik bewus van die Indiese vertakking van die familie, maar Prins Michel van Griekeland se jongste roman &quot;Le Rajah Bourbon&rdquo; het weer die neef van Hendrik IV, Jean-Philippe Bourbon, se reis na Indi&euml; in 1560 onder die soeklig geplaas.<\/p>\n<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p> Nadat Jean-Philippe &rsquo;n ander adellike in &rsquo;n tweegeveg gedood het, moes hy na Spanje vlug. Daar word hy deur seerowers gevange geneem, ontsnap hy toe hulle in Egipte aandoen en word hy &rsquo;n tweede keer deur die Ethiopiese weermag aangekeer. Hy ontsnap nogmaals, en bevind homself dan in die Portugese Goa waar hy as raadgewer van die keiserlike Mogol Akbar optree. Hy trou later met die Mogol se skoonsuster.<\/p>\n<p> Die gesin vertrek dan na Agra en daarna Delhi waar Jean-Philippe ontdek dat hy eerste aanspraak op die Huis van Frankryk verwerf het. Hy wys dit egter van die hand. Sy afstammelinge het n&aacute; sy dood na Bhopal gemigreer waar hulle vandag nog leef.<\/p>\n<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p> Volgens Prins Michel is Balthazar Napol&eacute;on III dus &rsquo;n wettige troonopvolger. &ldquo;As Jean-Philippe eerste opvolger was, is ek dit ook,&rdquo; beaam mnr. De Bourbon. Maar hy s&ecirc; hy besef Frankryk is vandag &rsquo;n demokrasie.<\/p>\n<p> &ldquo;Wat vir my die heel belangrikste is, is familiebande. Die mense moet weet dat &rsquo;n afstammeling van Jean-Philippe vandag nog leef. [&hellip;] Ons het dieselfde bloed, Franse bloed, blou bloed.&rdquo; Mnr. De Bourbon droom van &rsquo;n titel. &ldquo;Die erkenning sal wees om as Hertog van Frankryk bekend te staan of Hertog van Bourbon. Om aan ons hierdie titel te gee, sal &rsquo;n manier wees om ons familie wat moes uitwyk na Indi&euml; se lyding te erken,&rdquo; pleit hy.<\/p>\n<p> &ldquo;Ekonomies is ek die swak skakel van die familie. Mense mag dink dat ek hulle sal verontrief, miskien omdat ek &rsquo;n Indi&euml;r is. Maar moenie bekommer nie, ek sal geen rykdom van Frankryk vra nie.&rdquo;<\/p>\n<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/nabori-lego-dlya-razvitiya-rebenka\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435 \u043a\u043e\u043d\u0441\u0442\u0440\u0443\u043a\u0442\u043e\u0440\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/indiesebourbonsw.JPG\" width=\"213\" height=\"144\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Bourbon voor sy huis<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Een van die erfgename van die Franse troon mag dalk &rsquo;n Indi&euml;r wees. Balthazar Napol&eacute;on de Bourbon III, wat &rsquo;n afstammeling Hendrik IV is, eis die titel van Hertog van Frankryk op. Hy is blykbaar die bloubloedproduk van &rsquo;n Bourbon se reis na Indi&euml;.<\/div>\n<div align=\"justify\"> Mnr. De Bourbon (48) &#8211; vriendelik, rond en kort &#8211; is &rsquo;n advokaat en grondeienaar van Bhopal, Indi&euml;. Sy familie woon al sedert 1775 in di&eacute; historiese stad. Hy ontvang gaste tuis in sy gerieflike maar kitsch pienk woning met die inskripsie &quot;Maison de Bourbon&rdquo; bo &rsquo;n yslike fleur de lys, die Franse adellike simbool. <\/p>\n<p> Dis nie waar die versiering ophou nie. Sy meubels, visitekaartjies en mansjetknope is in die monargie se heraldiese blom getooi. &ldquo;Ek is altyd vertel dat ek aan &rsquo;n adellike en koninklike familie behoort,&rdquo; s&ecirc; mnr. De Bourbon. Soos sy vader Salvadore, spook hyself nou al 20 jaar lank om &ldquo;erkenning&rdquo; van die Huis van Bourbon wat tot 1830 regeer het, te verkry.<\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[448,162,21089],"class_list":["post-308","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-bloubloed-indir-wil-hertog-van-frankryk-word","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/308","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=308"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/308\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=308"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=308"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=308"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}