{"id":30767,"date":"2015-03-20T05:53:38","date_gmt":"2015-03-20T03:53:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30767"},"modified":"2015-03-20T05:53:38","modified_gmt":"2015-03-20T03:53:38","slug":"athi%c2%adsaari-wens-namibie-geluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30767","title":{"rendered":"Athi\u00adsaari wens Namibi\u00eb geluk"},"content":{"rendered":"<p>Die Nobelpryswenner, voormalige president van Finland en die spesiale verteenwoordiger van die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies vir Namibi\u00eb in 1989 en 1990, mnr. Martti Athi\u00adsaari, het n spesiale boodskap van gelukwensing aan Namibi\u00eb met die herdenking van die land se kwarteeu van onafhanklikwording gestuur.<\/p>\n<p>Athi\u00adsaari het sy gelukwensing aan die Republikein gestuur.<\/p>\n<p>\u201cDit is vir my n groot plesier om Namibi\u00eb geluk te wens met die silwerjubileum. Ek is trots om te sien wat Namibi\u00eb gedurende die eerste 25 jaar van onafhanklikheid bereik het.<\/p>\n<p>\u201cEk het oor die jare Namibi\u00eb se ontwikkeling noukeurig gevolg. Volgens die Mo Ibrahim-stigting se indeks vir staatsbestuur in Afrika, was Namibi\u00eb in 2014 sesde uit 52 Afrikalande.<\/p>\n<p>\u201cPrestasie van lande word in vier staatsbestuurkategorie\u00eb gemeet, naamlik veiligheid en die regstaat; deelname en menseregte; volhoubare ekonomiese geleent\u00adhede en menslike ontwikkeling. Namibi\u00eb is duidelik op die regte pad om hierdie oogmerke te verwesenlik.<\/p>\n<p>\u201cUitdagings is daar, maar die resultate tot dusver is bemoedigend.<\/p>\n<p>\u201cEk wil die leierskap en die mense van Namibi\u00eb op die skouer klop met hierdie prestasies wat staatsbestuur, vrede en stabiliteit insluit.<\/p>\n<p>Die regerings van Duitsland en <a href=\"http:\/\/news.bbc.co.uk\/2\/hi\/africa\/2240595.stm:\/\/\">Brittanje <\/a>finansier die land se grondhervormingsproses. Ongeveer 4 000 wit kommersi\u00eble boere besit byna die helfte van die grond in land.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nobelpryswenner, voormalige president van Finland en die spesiale verteenwoordiger van die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies vir Namibi\u00eb in 1989 en 1990, mnr. Martti Athi\u00adsaari, het n spesiale boodskap van gelukwensing aan Namibi\u00eb met die herdenking van die land se kwarteeu van onafhanklikwording gestuur. Athi\u00adsaari het sy gelukwensing aan die Republikein gestuur. \u201cDit is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30767\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Athi\u00adsaari wens Namibi\u00eb geluk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19953,9468,6831,10632,5505],"class_list":["post-30767","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-athisaari","tag-menseregte","tag-namibie","tag-onafhanklikheid","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30767","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30767"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30767\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30767"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30767"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30767"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}