{"id":30729,"date":"2015-03-19T06:41:54","date_gmt":"2015-03-19T04:41:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30729"},"modified":"2015-03-19T06:42:33","modified_gmt":"2015-03-19T04:42:33","slug":"ma-byt-kind-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30729","title":{"rendered":"Ma byt kind glo dood"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart ma, 24, van Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat sy glo haar eenjarige kind gewurg en doodgebyt het.<\/p>\n<p>Die beskuldigde, wie se naam nie bekend gemaak mag word totdat sy in die hof verskyn het nie, is Woensdagoggend by haar huis in Zibokwane in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Lede van die gemeenskap het berig dat sy haar dogter in die vroe\u00eb oggendure aangeval het.<\/p>\n<p>\u201cOns het &#8216;n vrou in hegtenis geneem wat vermoedelik haar dogter vermoor het,\u201d het Mzwandile Nyambi, woordvoerder van die polisie, ges\u00ea. \u201cDie vrou is vermoedelik geestelik versteurd.\u201d<\/p>\n<p>Die dogtertjie het op die grond gel\u00ea toe die polisie by die toneel opgedaag het. Sy het bytmerke aan haar bors en krapmerke in haar nek gehad.<\/p>\n<p>\u201cDie beskuldigde is onder polisiebewaking na &#8216;n plaaslike hospitaal geneem,\u201d het Nyambi bygevoeg.<\/p>\n<p>Velisiwe Mdaka, Tonga-stasiebevelvoerder, het die gemeenskap versoek om na verstandelik gestremde persone om te sien om soortgelyke voorvalle te voorkom.<\/p>\n<p>Die vrou sal na verwagting in die hof verskyn sodra sy uit die hospitaal ontslaan word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart ma, 24, van Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat sy glo haar eenjarige kind gewurg en doodgebyt het. Die beskuldigde, wie se naam nie bekend gemaak mag word totdat sy in die hof verskyn het nie, is Woensdagoggend by haar huis in Zibokwane in hegtenis geneem. Lede van die gemeenskap het berig dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30729\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ma byt kind glo dood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19933,1665,257,5170],"class_list":["post-30729","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-doodgebyt","tag-geweld","tag-kindermoord","tag-moord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30729","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30729"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30729\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30729"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30729"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30729"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}