{"id":30706,"date":"2015-03-18T08:01:21","date_gmt":"2015-03-18T06:01:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30706"},"modified":"2015-03-18T08:01:21","modified_gmt":"2015-03-18T06:01:21","slug":"haatfees-teen-wittes-na-swapo-se-facebook-video","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30706","title":{"rendered":"Haatfees teen wittes na Swapo se Facebook-video"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Kort video op Facebook van n bebloede swarte wat na bewering Saterdagaand in Klein Windhoek aangerand is, het n vurige rassedebat ontketen en &#8216;n haatfees teen wittes in Namibi\u00eb.<\/p>\n<p>Ene Natangwe John Pereira het die 20 sekonde lange video Saterdagaand op die Facebook-blad van die Swapo Jeugliga geplaas. \u201cHierdie broer is nou net deur wit ouens in Klein Windhoek aangerand, het hy by sy plasing geskryf.<\/p>\n<p>Vriende op die blad wou dadelik weet wat gebeur het, waarna ene Joel Ivers Mzanima se kommentaar was: \u201cVertel vir ons waarom het die wittes hom geslaan? . . . Want ons sal die Mbazuka, hammers ens, vat en beslag l\u00ea op die grond wat hulle besit en hulle uit Namibi\u00eb jaag.<\/p>\n<p>Ene Mouna Festus se reaksie was: \u201cS\u00ea vir ons wat gebeur het. Die ras wie dit gedoen het, is van geen belang nie. <\/p>\n<p>Met sommige vriende wat in die meer as 200 kommentare op die plasing die haatkrane vol oopgedraai het met plasing soos \u201c\u2019n goeie boer is \u2019n dooie boer&#8221;, het talle ander die debat tot redelikheid probeer dwing deur daarop te wys dat voorvalle soos hierdie deur die polisie ondersoek moet word en die oortreders ingevolge wetgewing vervolg moet word.<\/p>\n<p>Adj.komm. Edwin Kanguatjivi, hoof van openbare skakeling by die polisie, was by navraag onbewus van die voorval.<\/p>\n<p>Hy het later laat weet dit is duidelik die video is by die nuwe polisiekantoor in Klein Windhoek geneem. Die voorval is egter nie in die klagteregister opgeteken nie.<\/p>\n<p>\u201cDie bevelvoerder sal vasstel wat gebeur het en terugvoering gee, hy Kanguatjivi ges\u00ea.<\/p>\n<p>Net so was dr. Elijah Ngurare, hoof van die Swapo Jeugliga, gister onbewus van die voorval \u00f3f die daaropvolgende haatspraak.<\/p>\n<p>Hy het egter benadruk wittes het ook n plek in onafhanklike Namibi\u00eb en \u201cniemand het die reg om enigiemand tot geweld aan te spoor op grond van stamgebondenheid of ras nie.<\/p>\n<p>\u201cMy siening was nog altyd dat daar harmonie tussen die jong mense van Namibi\u00eb moet wees, ongeag of hulle wit of swart is. Ons moet nie die saad van rasseverdeling saai nie.<\/p>\n<p>Ngurare s\u00ea as witmense die nedersetting waarvandaan hy kom wil besoek, moet hulle nie soos tweedeklas burgers voel nie.<\/p>\n<p>\u201cEk is werklik, werklik jammer as mense hierdeur (die haatspraak) te na gekom is. Ons moet nie toelaat dat die krag van die duisternis die krag van die lig uitdoof nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Bron: Die Republikein<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kort video op Facebook van n bebloede swarte wat na bewering Saterdagaand in Klein Windhoek aangerand is, het n vurige rassedebat ontketen en &#8216;n haatfees teen wittes in Namibi\u00eb. Ene Natangwe John Pereira het die 20 sekonde lange video Saterdagaand op die Facebook-blad van die Swapo Jeugliga geplaas. \u201cHierdie broer is nou net deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30706\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Haatfees teen wittes na Swapo se Facebook-video&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4948,19918,218,6831,266,19919,17637],"class_list":["post-30706","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-boere","tag-haatfees","tag-misdaad","tag-namibie","tag-rassisme","tag-swapo-jeugliga","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30706","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30706"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30706\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30706"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30706"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30706"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}