{"id":30646,"date":"2015-03-16T08:12:40","date_gmt":"2015-03-16T06:12:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30646"},"modified":"2015-03-16T08:14:39","modified_gmt":"2015-03-16T06:14:39","slug":"sa-maak-weer-mediese-geskiedenis-met-penisoorplanting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30646","title":{"rendered":"SA maak weer mediese geskiedenis met penisoorplanting"},"content":{"rendered":"<p>Dokters staan gereed om penisoorplantings te doen in al Suid-Afrika se hospitale. Hulle wag net vir gewillig skenkers, het City Press berig.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het weereens w\u00eareldwyd mediese geskiedenis gemaak toe &#8216;n 21-jarige onlangs &#8216;n nuwe penis ontvang het.<\/p>\n<p>Die eerste mediese deurbraak was Dr Christiaan Barnard se suksesvolle hartoorplanting in 1967.<\/p>\n<p>Professor Frank Graewe, een van die dokters wat die prosedure uitgevoer het en die hoof van die afdeling van plastiese en rekonstruktiewe chirurgie aan die Universiteit Stellenbosch, het ges\u00ea die ontvanger van die penisoorplanting was een van verskeie mans op die waglys.<\/p>\n<p>Sy penis moes drie jaar gelede n\u00e1 &#8216;n mislukte besnydenis by &#8216;n tradisionele inlywingseremonie afgesit word.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is nou drie maande later en die pasi\u00ebnt herstel baie goed. Hy het seks gehad vyf weke n\u00e1 die operasie.<\/p>\n<p>Die nege-uur-lange operasie is in Desember verlede jaar in Kaapstad se Tygerberghospitaal gedoen en het die internasionale media aan die gons.<\/p>\n<p>Die skenkerorgaan is in &#8216;n twee-uur prosedure van &#8216;n skenker verwyder wat breindood verklaar is. Die hele deel is versigtig verwyder om die bloedvate en senuwees nie te beskadig nie.<\/p>\n<p>Graewe s\u00ea die &#8220;velkleur&#8221; van die skenkerdeel stem ooreen met di\u00e9 van die pasi\u00ebnt.<\/p>\n<p>&#8220;Dit sal nooit 100% dieselfde wees nie, want selfs wanneer die individue dieselfde velkleur het, sal gelaatskleur verskil.&#8221;<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hulle sal hierdie rasaspek in ag neem in die toekoms.<\/p>\n<p>Professor Andr\u00e9 van der Merwe, hoof van die afdeling urologie by Stellenbosch wat die operasie gelei het, werk sedert 2010 aan navorsing op di\u00e9 gebied.<\/p>\n<p>Hy het op kadawers geoefen om die senuwees, bloedvate en ander elemente te ontleed wat &#8216;n normale funksionering kan verseker.<\/p>\n<p>Die pasi\u00ebnt is tans op medikasie wat sy immuunreaksie onderdruk om sy liggaam te verhoed om die deel te verwerp.<\/p>\n<p>Graewe het aan die Universiteit van Pretoria studeer. Hy het ges\u00ea hulle het &#8216;n paar pasi\u00ebnte wat gereed is vir die volgende oorplanting. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dokters staan gereed om penisoorplantings te doen in al Suid-Afrika se hospitale. Hulle wag net vir gewillig skenkers, het City Press berig. Suid-Afrika het weereens w\u00eareldwyd mediese geskiedenis gemaak toe &#8216;n 21-jarige onlangs &#8216;n nuwe penis ontvang het. Die eerste mediese deurbraak was Dr Christiaan Barnard se suksesvolle hartoorplanting in 1967. Professor Frank Graewe, een &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30646\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA maak weer mediese geskiedenis met penisoorplanting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19880,19882,19881,19883,4861,12326],"class_list":["post-30646","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-frank-graewe","tag-mediese-geskiedenis","tag-penisoorplanting","tag-rekonstruktiewe-chirurgie","tag-stellenbosch","tag-tygerberg-hospitaal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30646","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30646"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30646\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30646"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30646"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30646"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}