{"id":30624,"date":"2015-03-13T09:58:20","date_gmt":"2015-03-13T07:58:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30624"},"modified":"2015-03-13T09:58:20","modified_gmt":"2015-03-13T07:58:20","slug":"openbare-geweld-laat-polisie-bontstaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30624","title":{"rendered":"Openbare geweld laat polisie bontstaan"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in Balfour in Mpumalanga is op ho\u00eb gereedheidsgrondslag geplaas nadat gewelddadige oproer vir &#8216;n derde agtereenvolgende dag in die Siyathemba-lokasie woed.<\/p>\n<p>Inwoners dreig dat hulle na die munisipale kantore wil opruk om dit af te brand.<\/p>\n<p>Oproeriges is glo al sedert vier uur vanoggend besig om in die strate van die lokasie te dreunsing en dans. <\/p>\n<p>Die polisie is ook in Rooihoogte by Uitenhage in die Oos-Kaap ontplooi nadat &#8216;n vragmotor aan die brand gesteek is. <\/p>\n<p>Die polisie ondersoek ook &#8216;n saak van openbare geweld nadat twee petrolbomme na die adjunk-hoof van die kollege se kantoor gegooi is. Tydens die oproer by die Oos-Kaapse Midlands-kollege op die dorp is voertuie met klippe bestook. <\/p>\n<p>Paaie in die gebied is met brandende bande en ander versperrings onbegaanbaar gemaak. <\/p>\n<p>In Gauteng word motoriste in Soweto gewaarsku om die Madlalose en Ndaba-strate in Protea Noord te vermy. <\/p>\n<p>Oproeriges dreig met geweld teen Eskom se installering van elektrisiteitsmeters. <\/p>\n<p>`n Woordvoerder van Johannesburg se metropolisie, Edna Mamonyane s\u00ea die metropolisie sowel as die polisie is ontplooi. Volgens haar, is die strate gesluit en is die protes steeds aan die gang.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in Balfour in Mpumalanga is op ho\u00eb gereedheidsgrondslag geplaas nadat gewelddadige oproer vir &#8216;n derde agtereenvolgende dag in die Siyathemba-lokasie woed. Inwoners dreig dat hulle na die munisipale kantore wil opruk om dit af te brand. Oproeriges is glo al sedert vier uur vanoggend besig om in die strate van die lokasie te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30624\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Openbare geweld laat polisie bontstaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5337,5572,5457,5488,8257,9100],"class_list":["post-30624","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gauteng","tag-oos-kaap","tag-openbare-geweld","tag-oproer","tag-petrolbomme","tag-soweto"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30624","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30624"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30624\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30624"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30624"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30624"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}