{"id":30591,"date":"2015-03-12T08:10:01","date_gmt":"2015-03-12T06:10:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30591"},"modified":"2015-03-12T08:10:01","modified_gmt":"2015-03-12T06:10:01","slug":"koplose-babalyk-dryf-in-rivier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30591","title":{"rendered":"Koplose babalyk dryf in rivier"},"content":{"rendered":"<p>Inwoners van die Mix-\u00adlokasie noord van Windhoek het Dinsdag n\u00e1 18:00 op die lyk van \u2019n \u00adpasgebore \u00adbabadogtertjie afgekom, het die Republikein berig.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n jarelange inwoner van die nedersetting het twee vroue na die bosse naby die ou Mix-gebou gestap, toe hulle iets in die nabygele\u00eb rivier gesien l\u00ea het.<\/p>\n<p>\u201cDie een het eers gedink dis \u2019n pop, maar die ander een het dit met \u2019n stok uit die water gekrap en gesien dis die lyk van \u2019n pasgebore baba.<\/p>\n<p>Volgens haar het die vroue foto\u2019s van die oorskot geneem, maar vir niemand in die nedersetting daarvan vertel nie. <\/p>\n<p>Woensdagoggend het hulle egter die foto\u2019s van die gru-vonds met inwoners gedeel wat die polisie ontbied het.<\/p>\n<p>\u201cOns het almal gaan kyk waar sy gel\u00ea het, maar toe ons daar kom, was die lyk weg en het daar net bloed gel\u00ea.<\/p>\n<p>Die inwoners het die rivier en omgewing begin fynkam en sou later die oggend \u2019n hond sien wat verder af in die rivier aan iets snuffel.<\/p>\n<p>\u201cToe ons nader kom, toe sien ons dis die babatjie, maar sy het nie meer \u2019n kop gehad nie. Die mense en die polisie wat gesoek het, kon dit nie kry nie.<\/p>\n<p>\u201cDit was gruwelik om na te kyk. Ons het maar \u2019n plant gesit waar die kop was, dit het so lelik gelyk.<br \/>\nElkeen hier ken mekaar, het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDie polisie het ges\u00ea ons moet in mekaar se huise kyk of daar iemand was wat swanger was. Maar hier ken almal mekaar, ons is \u2019n klein gemeenskap en jy sal dit nie kan wegsteek nie. Behalwe, s\u00ea sy, as dit dalk \u2019n &#8220;inkommer&#8221; was.<\/p>\n<p>Die polisie het teen druktyd nog nie op navrae ge\u00adreageer het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inwoners van die Mix-\u00adlokasie noord van Windhoek het Dinsdag n\u00e1 18:00 op die lyk van \u2019n \u00adpasgebore \u00adbabadogtertjie afgekom, het die Republikein berig. Volgens \u2019n jarelange inwoner van die nedersetting het twee vroue na die bosse naby die ou Mix-gebou gestap, toe hulle iets in die nabygele\u00eb rivier gesien l\u00ea het. \u201cDie een het eers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30591\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Koplose babalyk dryf in rivier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11424,19861,6875,17637],"class_list":["post-30591","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-babalyk","tag-inkommer","tag-lokasie","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30591","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30591"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30591\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30591"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30591"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30591"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}