{"id":30561,"date":"2015-03-11T07:47:12","date_gmt":"2015-03-11T05:47:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30561"},"modified":"2015-03-11T07:47:12","modified_gmt":"2015-03-11T05:47:12","slug":"kraanvoels-wel-vergiftig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30561","title":{"rendered":"Kraanvo\u00ebls w\u00e9l vergiftig"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Gifkenner s\u00ea die voorval waarin honderde kraanvo\u00ebls op &#8216;n plaas by Richmond in die Noord-Kaap vergiftig is, is een van die ergste gevalle wat hy in sy 30-jaar loopbaan nog te\u00ebgekom het.<\/p>\n<p>Gerhard Verdoorn s\u00ea \u2018n toksikologiese ontleding van monsters van die karkasse van die vo\u00ebls, wat vermoedelik reeds in 2012 vergiftig is, dui aan dat daar ho\u00eb vlakke van die gif Diazinon teenwoordig was.<\/p>\n<p>Die vo\u00ebls is na bewering kwaadwillig met mielies, wat in die gif geweek is, gevoer. <\/p>\n<p>Die saak is nie vroe\u00ebr ondersoek nie, weens die owerhede se traak-my-nie-agtige houding.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die Noord-Kaapse departement van omgewingsake en bewaring asook die polisie is besig met &#8216;n forensiese ondersoek. Die uitslag word nog afgewag.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea Verdoorn, boere van oor die land heen oorval hom met oproepe om hul misno\u00eb te kenne te gee. &#8220;Party boere is bekommerd oor die slegte naam wat dit die landbougemeenskap gee. Ek is self bekommerd daaroor, maar die meeste boere wat my gebel het n\u00e1 hierdie voorval, net soos met die van die aasvo\u00ebls, was bitter knorrig omdat di\u00e9 ou kraanvo\u00ebls vergiftig het.&#8221;<\/p>\n<p>Verdoorn meen boere het &#8216;n baie sagte plek vir vo\u00ebls en s\u00ea meeste boere sal in hul lewe nooit &#8216;n vo\u00ebl vergiftig nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Gifkenner s\u00ea die voorval waarin honderde kraanvo\u00ebls op &#8216;n plaas by Richmond in die Noord-Kaap vergiftig is, is een van die ergste gevalle wat hy in sy 30-jaar loopbaan nog te\u00ebgekom het. Gerhard Verdoorn s\u00ea \u2018n toksikologiese ontleding van monsters van die karkasse van die vo\u00ebls, wat vermoedelik reeds in 2012 vergiftig is, dui &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30561\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kraanvo\u00ebls w\u00e9l vergiftig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19838,9549,19836,19837,19839],"class_list":["post-30561","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-diazinon","tag-gif","tag-kraanvoels","tag-landbougemeenskap","tag-natuurbewaring"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30561","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30561"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30561\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30561"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30561"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30561"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}