{"id":30557,"date":"2015-03-11T07:27:40","date_gmt":"2015-03-11T05:27:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30557"},"modified":"2015-03-11T07:27:40","modified_gmt":"2015-03-11T05:27:40","slug":"beweerde-bordeeleienaar-nie-aangekla","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30557","title":{"rendered":"Beweerde bordeeleienaar nie aangekla"},"content":{"rendered":"<p>Die vier swart vroue wat Vrydag in hegtenis geneem is by \u2018n beweerde bordeel in Fleurdal in Bloemfontein bly in aanhouding tot later vandeesweek. <\/p>\n<p>Dit kom nadat Princess en Zanele Ncube, Sthando Zondi en Sandisile Gumede Dinsdag in die plaaslike landdroshof op aanklag van prostitusie verskyn het. <\/p>\n<p>Zanele word ook aangekla vir die bedryf van \u2018n bordeel, terwyl Princess tereg staan op \u2018n bykomende aanklag van die besit van koka\u00efne. <\/p>\n<p>Die vroue se verhoor is uitgestel tot Vrydag om meer inligting te bekom vir &#8216;n formele borgtogaansoek. <\/p>\n<p>Intussen het die beweerde eienaar van die huis waar die vroue in hegtenis geneem is, nie in die hof verskyn nie. <\/p>\n<p>Die 56-jarige man, glo verbonde aan \u2018n ho\u00ebr onderwys-instelling, is Saterdag by dieselfde huis gearresteer. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die polisie, Chaka Marope, s\u00ea die saak is nie op die rol geplaas nie weens &#8216;n tegniese fout. <\/p>\n<p>Sensitiewe inligting is nie op die klagstaat van die man ingesluit nie. het Marope ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy sou na verwagting in die hof verskyn het op aanklag van die bedryf van \u2018n bordeel. Sy prokureur Bertus Jacobs, s\u00ea hy is egter laat gaan omdat die staat nie die saak op die hofrol geplaas het nie. <\/p>\n<p>Jacobs s\u00ea sy kli\u00ebnt word nie met die misdryf verbind nie. Advokaat Nico Dreyer tree in opdrag van Jacobs vir di\u00e9 man op. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vier swart vroue wat Vrydag in hegtenis geneem is by \u2018n beweerde bordeel in Fleurdal in Bloemfontein bly in aanhouding tot later vandeesweek. Dit kom nadat Princess en Zanele Ncube, Sthando Zondi en Sandisile Gumede Dinsdag in die plaaslike landdroshof op aanklag van prostitusie verskyn het. Zanele word ook aangekla vir die bedryf van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30557\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beweerde bordeeleienaar nie aangekla&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4976,19790,5577,19830,19831],"class_list":["post-30557","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bloemfontein","tag-bordeel","tag-dwelms","tag-fleurdal","tag-hofrol"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30557","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30557"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30557\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30557"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30557"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30557"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}