{"id":3055,"date":"2008-10-09T01:53:30","date_gmt":"2008-10-09T01:53:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3055"},"modified":"2008-10-09T01:53:30","modified_gmt":"2008-10-09T01:53:30","slug":"wat-is-rusland-se-plan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3055","title":{"rendered":"Wat is Rusland se plan?"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Milit&ecirc;re kenners in Brittanje beje&euml;n di&eacute; Russiese vertoon met groot agterdog. Hulle meen dat dit nie slegs gedoen word in antwoord op die Weste se beplande uitbreiding van NAVO nie. Wat die Britte betref wil die Russe graag Georgi&euml; oorneem, NAVO-uitbreiding kanselleer en die Alliansie sien verdwyn, missielafweerstelsels wegmaak, die Oekra&iuml;ene en Baltiese state oortuig dat hulle spesiale status aan Russiese minderhede moet gee en toelating verleen sien om enige milit&ecirc;re inkopies in die Weste te doen.<\/p>\n<p>  Rusland is tans besig om invloedryke groepe in die Weste te finansier soos hulle tydens die Koue Oorlog in Finland gedoen het. Een s&oacute; &#39;n voorbeeld is die dramatiese hulppakket van 4 miljard euro wat Rusland hierdie week aan Ysland toegestaan het om hulle van bankrotskap te red. Maar die grootste behoefte, s&ecirc; Edward Lucas, skrywer van The New Cold War, is &#39;n nuwe energiestrategie om die Russe te stuit.<\/p>\n<p>  Hy s&ecirc; Gazprom moet aan dieselfde re&euml;ls as Microsoft onderwerp word. Nie net is Gazprom, die Russiese energiereus, &#39;n werktuig van die Kremlin se buitelandse beleid nie, maar is hulle bedrywig met prysvastellings en allerlei wat kompetisie inhibeer. Hy stel ook voor dat die banke strenger bepalings instel sodat dit nie moontlik is om in Oostenryk by &#39;n bank op te daag met &#39;n koffer vol note nie.<\/p>\n<p>  Maar hy erken dat Doebaai, Shanghai en Moembaai reeds met Londen meeding as alternatiewe finansi&euml;le sentra en dat geldwassery wat lande in staat stel om invloed te koop, makliker raak in plaas van moeiliker.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ukladka-parketa.com\/products\/ukladka-laminata\">\u0443\u043a\u043b\u0430\u0434\u043a\u0430 \u043b\u0430\u043c\u0438\u043d\u0430\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u0435\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Verlede week het Rusland &#39;n kernaanval vanuit die lug oor &#39;n noord-Engelse stad gesimuleer. Dit het deel uitgemaak van een van die grootste milit&ecirc;re oefeninge sedert die ineenstorting van die Warskouverdrag. Terselftertyd het die Russiese vloot &#39;n eskader na die Karibiese Eilande gestuur.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-3055","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3055","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3055"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3055\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3055"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3055"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3055"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}