{"id":30538,"date":"2015-03-10T07:37:55","date_gmt":"2015-03-10T05:37:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30538"},"modified":"2015-03-10T07:37:55","modified_gmt":"2015-03-10T05:37:55","slug":"polisie-ontplooi-na-skare-plunder-en-brand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30538","title":{"rendered":"Polisie ontplooi na skare plunder en brand"},"content":{"rendered":"<p>Openbare geweld by Mandlagazi buite Tzaneen in Limpopo word deur die polisie ondersoek nadat &#8216;n skare swartes drie huise, twee motors en &#8216;n sjebien in ligte laai gelaat het.<\/p>\n<p>Die skare het volgens berigte &#8216;n huis afgebrand wat behoort aan &#8216;n ryk sjebieneienaar. <\/p>\n<p>Niemand is nog in verband met die voorvalle in hegtenis geneem nie. <\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder, Moatshe Ngoepe s\u00ea meer polisiebeamptes sal in die gebied ontplooi word.<\/p>\n<p>Geweld het Sondag uitgebreek nadat die man dood aangetref is in sy slaapkamer maar die motief is nog onbekend op hierdie stadium. <\/p>\n<p>&#8220;Lede van die gemeenskap beskuldig ongelukkig die sjebieneienaar dat hy verantwoordelik is,&#8221; het Ngoepe in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hulle het die eienaar se motors, dubbel-verdiepinghuis, kroeg, en sy ouers se huis aan die brand gesteek. Die skade is na raming sowat R4 miljoen.<\/p>\n<p>Tydens die voorval is &#8216;n familielid van die sjebieneienaar aangerand. Hy het ernstige beserings opgedoen.<\/p>\n<p>Die polisie ondersoek klagtes van openbare geweld, brandstigting, opsetlike saakbeskadiging en aanranding met die opset om ernstig te beseer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Openbare geweld by Mandlagazi buite Tzaneen in Limpopo word deur die polisie ondersoek nadat &#8216;n skare swartes drie huise, twee motors en &#8216;n sjebien in ligte laai gelaat het. Die skare het volgens berigte &#8216;n huis afgebrand wat behoort aan &#8216;n ryk sjebieneienaar. Niemand is nog in verband met die voorvalle in hegtenis geneem nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30538\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie ontplooi na skare plunder en brand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,5457,8371,11586],"class_list":["post-30538","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-openbare-geweld","tag-plunder","tag-sjebien"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30538","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30538"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30538\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30538"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30538"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30538"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}