{"id":30515,"date":"2015-03-09T08:10:30","date_gmt":"2015-03-09T06:10:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30515"},"modified":"2015-03-09T08:10:30","modified_gmt":"2015-03-09T06:10:30","slug":"swart-dag-vir-bult-aftree-oord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30515","title":{"rendered":"Swart dag vir Bult-aftree-oord"},"content":{"rendered":"<p>Dit was &#8216;n swart dag vir die Bult-aftreeoord in die Vrystaat nadat vyf bejaardes op slag dood is toe die bussie waarin hulle gery het, omgeslaan het. <\/p>\n<p>Twee van die beseerde inwoners van die Bult-aftreeoord op Bultfontein, wat Donderdag in \u2018n ongeluk beseer is, is steeds in \u2018n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein.<\/p>\n<p>Dit kom nadat Daphne Van Rensburg, Wynand Breytenbach, Cielie Seyffert en Elna Kotz\u00e9 ernstig beseer is toe die minibus waarin hul gereis het omgeslaan het buite die dorp.<\/p>\n<p>Hospitaalwoordvoerder, Amanda Appelgryn, s\u00ea die vier beseerdes het veelvuldige beserings opgedoen en word in die hospitaal se intensiewe sorgeenheid behandel.<\/p>\n<p>Die aftree-oord se bestuurder Gert Bezuidenhout het min woorde gehad om die tragedie wat die ouetehuis getref, te beskryf. <\/p>\n<p>Hy het aan Bloemfontein Courant ges\u00ea daar is nie woorde om die groot verlies te beskryf nie. Hy het ges\u00ea almal by die aftreeoord is soos &#8216;n hegte gesin. <\/p>\n<p>Lettie Muller, Daan Minnie, Dinie Aschar en Charlotte Lategan is op die toneel dood en Marie Ehlers later in die hospitaal. <\/p>\n<p>Die bestuurder van die bussie, Hendrik Neethling, is in die Life-Rosepark Hospitaal, ook in die stad, behandel. Hy is egter reeds ontslaan. <\/p>\n<p>Bezuidenhout s\u00ea die bussie was op pad terug van &#8216;n uitstappie naby Bloemfontein, toe &#8216;n bakkie glo probeer het om die bussie verby te steek. Die bakkie het egter weens &#8216;n aankomende vragmotor terug na sy baan beweeg en die bussie getref. <\/p>\n<p>Die bussie het omgeslaan en in die veld beland. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was &#8216;n swart dag vir die Bult-aftreeoord in die Vrystaat nadat vyf bejaardes op slag dood is toe die bussie waarin hulle gery het, omgeslaan het. Twee van die beseerde inwoners van die Bult-aftreeoord op Bultfontein, wat Donderdag in \u2018n ongeluk beseer is, is steeds in \u2018n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein. Dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30515\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart dag vir Bult-aftree-oord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[19767,9556,19720,19802,19804,8457,19803],"class_list":["post-30515","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aftree-oord","tag-bejaardes","tag-bultfontein","tag-hegte-bande","tag-intensiewe-sorg","tag-ongeluk","tag-op-slag-dood"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30515","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30515"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30515\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30515"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30515"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30515"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}