{"id":30513,"date":"2015-03-09T08:01:15","date_gmt":"2015-03-09T06:01:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30513"},"modified":"2015-03-09T08:01:15","modified_gmt":"2015-03-09T06:01:15","slug":"jan-kempdorp-vier-dissipliner-verhoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30513","title":{"rendered":"Jan Kempdorp-vier dissiplin\u00ear verhoor"},"content":{"rendered":"<p>Die vier seuns van die Ho\u00ebr Landbouskool Noord-Kaap wat na bewering &#8216;n maat aangerand en seksueel mishandel het, sal volgende week dissiplin\u00ear verhoor word, het die Sunday Times berig.<\/p>\n<p>Die vier, tussen 14 en 18 jaar oud, is al sedert 9 Februarie geskors na &#8216;n voorval waar &#8216;n 18-jarige swart kind se ontgroening op &#8216;n selfoon afgeneem is.<\/p>\n<p>Sydney Stander, woordvoerder van die Noord-Kaapse departement van onderwys, het aan die koerant ges\u00ea die vier seuns het nog nie berou getoon vir hulle dade nie. \u201cOns weet nie of hulle tydens die dissiplin\u00eare verhoor sal besluit om dit te doen nie.\u201d<\/p>\n<p>Die vier seun word ook strafregtelik aangekla en het Donderdag in die Jan Kempdorp-landdroshof verskyn. Die saak is tot 9 April uitgestel.<\/p>\n<p>Volgens Stander het die beweerde slagoffer se ouers intussen besluit om hul seun weer terug te stuur na die skool nadat hulle vroe\u00ebr ges\u00ea hulle wil nie h\u00ea hy moet terugkeer nie. <\/p>\n<p>Hy ontvang glo hulp van &#8216;n sielkundige na sy besluit om terug te gaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vier seuns van die Ho\u00ebr Landbouskool Noord-Kaap wat na bewering &#8216;n maat aangerand en seksueel mishandel het, sal volgende week dissiplin\u00ear verhoor word, het die Sunday Times berig. Die vier, tussen 14 en 18 jaar oud, is al sedert 9 Februarie geskors na &#8216;n voorval waar &#8216;n 18-jarige swart kind se ontgroening op &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30513\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jan Kempdorp-vier dissiplin\u00ear verhoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5],"tags":[],"class_list":["post-30513","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30513","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30513"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30513\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30513"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30513"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30513"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}