{"id":30511,"date":"2015-03-09T07:55:55","date_gmt":"2015-03-09T05:55:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30511"},"modified":"2015-03-09T08:12:18","modified_gmt":"2015-03-09T06:12:18","slug":"omstandighede-by-heli-ongeluk-nie-bekend-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30511","title":{"rendered":"Omstandighede by heli-ongeluk nie bekend nie"},"content":{"rendered":"<p>Die helikopter-vlie\u00ebnier wat verongeluk het, Hendrik &#8220;Bees&#8221; Marais was glo &#8216;n hoogservare vlie\u00ebnier. <\/p>\n<p>Marais moes Sondag &#8216;n noodlanding in Kaappunt uitvoer waar hy met brandbestryding namens Working on Fire besig was.<\/p>\n<p>Die omstandighede en redes waaronder Marais die noodlanding met sy helikopter by Kaappunt moes maak, is nie bekend nie.<\/p>\n<p>Evelyn Holtzhausen, woordvoerder van Working on Fire, het ges\u00ea die ongeluk het naby Olifantsbos in die Tafelberg Nasionale Park uitgebreek. Marais en van sy kollegas is na die gebied uitgeroep toe brande daar uitgebreek het. <\/p>\n<p>Hy is na die ongeluk onderweg hospitaal toe oorlede. Di\u00e9 tragedie kom na die onbaatsugtige werk wat deur brandbestrydingspanne die afgelope week verrig is om brande in die Skiereiland te blus. <\/p>\n<p>Talle openbare figure het hul medelye betuig met Marais se dood betuig en ges\u00ea Marais was &#8216;n deskundige op sy gebied. <\/p>\n<p>Marais was voorheen ook &#8216;n vlie\u00ebnier vir die Suid-Afrikaanse Lugmag, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Suid-Afrikaanse Rooikruis.<\/p>\n<p>Die Burgerlugvaart-owerheid ondersoek intussen die omstandighede rondom die dood van die vlie\u00ebnier.<\/p>\n<p>Die Kaapstadse Metro het vroe\u00ebr aangedui dat hy &#8216;n leidende rol sal speel in die ondersoek na die oorsaak van die ongeluk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die helikopter-vlie\u00ebnier wat verongeluk het, Hendrik &#8220;Bees&#8221; Marais was glo &#8216;n hoogservare vlie\u00ebnier. Marais moes Sondag &#8216;n noodlanding in Kaappunt uitvoer waar hy met brandbestryding namens Working on Fire besig was. Die omstandighede en redes waaronder Marais die noodlanding met sy helikopter by Kaappunt moes maak, is nie bekend nie. Evelyn Holtzhausen, woordvoerder van Working &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30511\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Omstandighede by heli-ongeluk nie bekend nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[14640,19799,19801,19800,19798],"class_list":["post-30511","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-brande","tag-helikopter","tag-helikopter-vlieenier","tag-kaappunt","tag-noodlanding"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30511","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30511"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30511\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30511"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30511"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30511"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}