{"id":30472,"date":"2015-03-06T07:30:30","date_gmt":"2015-03-06T05:30:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30472"},"modified":"2015-03-06T08:09:31","modified_gmt":"2015-03-06T06:09:31","slug":"staatsveiligheid-wil-amptenare-wat-vir-cia-werk-uitsnuffel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30472","title":{"rendered":"Staatsveiligheid wil amptenare wat vir CIA werk uitsnuffel"},"content":{"rendered":"<p>Die departement van Staatsveiligheid s\u00ea bewerings wat op sosiale media gemaak word dat sekere openbare ampsdraers vir die Amerikaanse spioenasiediens, die CIA, werk, sal ondersoek word.<\/p>\n<p>Daar word beweer dat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela en sekere opposisieleiers by spioenasie betrokke is.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die departement, Brian Dube s\u00ea die bewerings is op &#8216;n webwerf en ander sosiale media-platforms gemaak. <\/p>\n<p>Daar word bespiegel dat Madonsela, die EFF-leier Julius Malema, die voormalige parlement\u00eare leier van die DA, Lindiwe Mazibuko en die president van Amcu, Joseph Mathunjwa CIA-spioene is.<\/p>\n<p>Die adjunkminister van Verdediging en Milit\u00eare Veterane, Kebby Maphatsoe het voorheen ges\u00ea die openbare beskermer, Thuli Madonsela is deur die CIA geplant.<\/p>\n<p>uThuliumele asitshele ukuthi ubani ihandler yakhe [Thuli moet ons vertel wie haar hanteerder is],\u201d het Maphatsoe toe ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle gebruik selfs van ons instellings nou &#8230; Hierdie Hoofstuk 9-instellings is deur die ANC geskep, maar word nou teen ons gebruik&#8230; Ama [die] Amerikaners wil hul eie uitvoerende hoof in Suid-Afrika h\u00ea, en ons moet dit nie toelaat nie,&#8221; het Maphatsoe ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Openbare Beskermer s\u00ea sy is verras dat die departement van Staatsveiligheid bewerings dat sy en sekere opposisie politici by spioenasie betrokke is, ernstig opneem.<\/p>\n<p>Madonsela se woordvoerder, Oupa Segalwe s\u00ea die bewerings is belaglik. Hy s\u00ea hulle het dit by misdaadintelligensie aangemeld om te ondersoek en uit te vind wie die misdadigers is wat daarvoor verantwoordelik is. <\/p>\n<p>Segalwe s\u00ea hulle het nie verwag dat enige redelike persoon die bewerings in &#8216;n ernstige lig sou beskou nie.<\/p>\n<p>Die <a href=\"https:\/\/africainteligenceleaks.wordpress.com\/:\/\/\">webwerf <\/a>beweer onder meer dat Mazibuko deur die Amerikaanse intelligensiedienste opgelei is nadat sy deur Madonsela gewerf is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van Staatsveiligheid s\u00ea bewerings wat op sosiale media gemaak word dat sekere openbare ampsdraers vir die Amerikaanse spioenasiediens, die CIA, werk, sal ondersoek word. Daar word beweer dat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela en sekere opposisieleiers by spioenasie betrokke is. &#8216;n Woordvoerder van die departement, Brian Dube s\u00ea die bewerings is op &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30472\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Staatsveiligheid wil amptenare wat vir CIA werk uitsnuffel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10816,19768,19769,8861,10876,19770,7251],"class_list":["post-30472","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amcu","tag-amerikaanse-spioene","tag-ampsdraers","tag-cia","tag-eff","tag-hoofstuk-9-instellings","tag-openbare-beskermer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30472","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30472"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30472\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30472"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30472"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30472"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}