{"id":30468,"date":"2015-03-06T07:09:38","date_gmt":"2015-03-06T05:09:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30468"},"modified":"2015-03-06T07:09:38","modified_gmt":"2015-03-06T05:09:38","slug":"minister-dreig-om-huursoldate-te-laat-arresteer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30468","title":{"rendered":"Minister dreig om huursoldate te laat arresteer"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula het gewaarsku dat voormalige SAW-soldate wat as huursoldate in Nigeri\u00eb optree, in hegtenis geneem moet word wanneer hulle terugkeer huis toe.<\/p>\n<p>&#8220;Die polisie het &#8216;n verantwoordelikheid om te verseker dat, as hulle terugkom, die mense in hegtenis geneem word en die [Nasionale Vervolgingsgesag] het &#8216;n verantwoordelikheid om hulle te beheer. Daar is gevolge om die land te verlaat en enige vorm van milit\u00eare hulp as &#8216;n huursoldaat te verleen wat nie deel van die ontplooiing deur die regering is nie,&#8221; het Mapisa-Ngqakula ges\u00ea.<\/p>\n<p>Abuja het egter ges\u00ea dat die ooreenkoms wat hul betrokkenheid uiteensit is met president Jacob Zuma sowel as op die hoogste vlakke van die Suid-Afrikaanse regering uitgeklaar, selfs al is die minister van verdediging nie bewus daarvan nie.<\/p>\n<p>Volgens die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) is verskeie oud-Suid-Afrikaanse Lugmag-vlie\u00ebniers ook deel van die oorlog teen die Islamitiese insurgente Boko Haram in Nigeri\u00eb.<\/p>\n<p>Met presidensi\u00eble verkiesings hierdie maand, is Nigeri\u00eb daarop gefokus om van Boko Haram ontslae te raak in al die groot stede voor stemdag op 28 Maart.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaners, &#8216;n span van 100 mense, lei glo spesialiseenhede in die Nigeriese weermag op.<\/p>\n<p>Die oud-soldate speel glo &#8216;n belangrike rol in die stryd teen die ekstremiste nadat hulle gehuur is deur die Wes-Afrika-land saam met ander milit\u00eare kenners van Brittanje, die Verenigde State van Amerika en Frankryk.<\/p>\n<p>&#8220;Die voormalige SAW-lede speel beslis &#8216;n groot rol in hierdie offensief. Hulle is in die land vir &#8216;n hele tyd reeds betrokke in die opleiding van &#8216;n paar gespesialiseerde NDF [Nigeriese Weermag] eenhede,&#8221; het &#8216;n voormalige milit\u00eare intelligensiebron ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula het gewaarsku dat voormalige SAW-soldate wat as huursoldate in Nigeri\u00eb optree, in hegtenis geneem moet word wanneer hulle terugkeer huis toe. &#8220;Die polisie het &#8216;n verantwoordelikheid om te verseker dat, as hulle terugkom, die mense in hegtenis geneem word en die [Nasionale Vervolgingsgesag] het &#8216;n verantwoordelikheid om hulle te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30468\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minister dreig om huursoldate te laat arresteer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16712,19357,11812,9397,11411,224],"class_list":["post-30468","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-boko-haram","tag-huursoldate","tag-minister-van-verdediging","tag-nigerie","tag-nosiviwe-mapisa-nqakula","tag-saw"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30468","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30468"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30468\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30468"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30468"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30468"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}