{"id":30458,"date":"2015-03-05T10:10:20","date_gmt":"2015-03-05T08:10:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30458"},"modified":"2015-03-05T10:20:03","modified_gmt":"2015-03-05T08:20:03","slug":"landbouminister-se-wit-boere-wil-graag-transformeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30458","title":{"rendered":"Landbouminister s\u00ea wit boere wil graag transformeer"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van Landbou Senzeni Zokwana s\u00ea hy is baie tevrede met die houding van wit boere jeens rassetransformasie.<\/p>\n<p>Dit kom na sy toespraak en deelname aan &#8216;n paneelbespreking by die jaarlikse Graan SA Kongres wat tans in Bothaville in die Vrystaat gehou word.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHy s\u00ea die boodskap wat hy kry is dat boere nie teen rassetransformasie gekant is nie.<\/p>\n<p>Oor die kwessie van die droogte, het Zokwana ges\u00ea dringende aandag sal gegee word aan wat hy &#8220;die mielieramp&#8221; noem.<\/p>\n<p>Presiese tydsraamwerke kon nog nie gegee word nie, maar beide die minister en Graan SA se bestuur het media gerusgestel dat die hele proses beheer sal word deur wetgewing in terme van die Wet op Rampbestuur.<\/p>\n<p>Die droogte kan meebring dat die mielieoes die kleinste die afgelope agt jaar gaan wees en beteken dat Suid-Afrika mielies sal moet invoer.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nZokwana het weer sy verbintenis herhaal om te verseker dat boere in &#8216;n posisie is om die volgende seisoen se oes in die grond te kry.<\/p>\n<p>Zokwana, het ges\u00ea hy is besorg oor plaasmoorde, maar dat pro-aktiewe optrede nodig is om dit bestry en &#8216;n beroep op boere gedoen om as mentors op te tree en opkomende boere op te lei. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea boerdery is nie net &#8216;n sake-onderneming nie, maar voorsien voedselveiligheid vir die land.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr is bekend gemaak dat Suid-Afrika se mielieboere miljoen rande kan verloor nadat &#8216;n ooreenkoms om mielies na China uit te voer, deur die mat geval het.  <\/p>\n<p>Zokwana het vroe\u00ebr ges\u00ea die regering se voorgestelde beperking van twaalf-duisend hektaar as maksimum grootte grond wat boere mag besit, is nog nie gefinaliseer nie. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy sal met die minister van grondhervorming samesprekings voer oor voorstelle wat boere gemaak het. Na gesprekke met boere, voel Zokwana dat daar nog nie genoeg duidelikheid oor die kwessie is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Landbou Senzeni Zokwana s\u00ea hy is baie tevrede met die houding van wit boere jeens rassetransformasie. Dit kom na sy toespraak en deelname aan &#8216;n paneelbespreking by die jaarlikse Graan SA Kongres wat tans in Bothaville in die Vrystaat gehou word. \u00a0 Hy s\u00ea die boodskap wat hy kry is dat boere &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30458\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Landbouminister s\u00ea wit boere wil graag transformeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[14565,12368,4946,4111,19764,14229,8540,266,11417,4835],"class_list":["post-30458","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-bothaville","tag-graan-sa","tag-grondhervorming","tag-landbou","tag-mielie-oes","tag-rampbestuur","tag-rassekwotas","tag-rassisme","tag-senzeni-zokwana","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30458","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30458"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30458\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30458"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30458"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30458"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}