{"id":30414,"date":"2015-03-04T07:55:21","date_gmt":"2015-03-04T05:55:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30414"},"modified":"2015-03-04T07:55:21","modified_gmt":"2015-03-04T05:55:21","slug":"polisie-ontplooi-in-limpopo-teen-xenofobiese-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30414","title":{"rendered":"Polisie ontplooi in Limpopo teen xenofobiese geweld"},"content":{"rendered":"<p>Geweld teen Somali\u00ebrs in Ga-Sekgopo, oos van Pietersburg (Polokwane) in Limpopo, het daartoe gelei dat hulle hul moes hul winkels verlaat.<\/p>\n<p>Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het ges\u00ea die polisie is ontplooi. &#8220;Die situasie is tans kalm en &#8216;n saak van openbare geweld word ondersoek,&#8221; het hy ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8216;n Somali\u00ebr is glo betrap met die selfoon van &#8216;n moordslagoffer. Die man is drie weke gelede vermoor. Inwoners het die Somali\u00ebr daarvan beskuldig dat hy verantwoordelik is vir die moord.<\/p>\n<p>Volgens die polisie het een van die moordenaars moontlik die selfoon aan die Somali\u00ebr gegee, of verkoop of vir herstel ingehandig. &#8216;n Moordverdagte is intussen in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord en nog &#8216;n persoon het homself Sondag aan die polisie oorgegee.<\/p>\n<p>Sedert Sondag het geweld en plundery in 11 gebiede in Sekgopo die Somalies immigrante uit hul winkels gedwing. <\/p>\n<p>Somaliese winkeleienaars in die gebiede het ges\u00ea hulle leef in vrees, aangesien plaaslike swart inwoners dreig om hulle lewend aan die brand te steek.<\/p>\n<p>Een van die winkeliers het ges\u00ea hy het al sy voorraad verloor tydens die plundertog. &#8220;Ons het ons voorraad, kruideniersware, klere en boumateriaal verloor,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ander eienaars is bekommerd dat hulle kollektief verantwoordelik sal gehou word vir een oortreding. &#8220;Dit is jammer, want ons is nie eers deel van hierdie selfoonherrie nie, maar omdat ons buitelanders is, word ons ook ingesluit. Ons bly al jare lank in hierdie gemeenskap. Ons was &#8216;n familie, ons was deel van hulle.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geweld teen Somali\u00ebrs in Ga-Sekgopo, oos van Pietersburg (Polokwane) in Limpopo, het daartoe gelei dat hulle hul moes hul winkels verlaat. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het ges\u00ea die polisie is ontplooi. &#8220;Die situasie is tans kalm en &#8216;n saak van openbare geweld word ondersoek,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8216;n Somali\u00ebr is glo betrap &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30414\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie ontplooi in Limpopo teen xenofobiese geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[7588,12614,9115,8995,5698,8281,19726,7568],"class_list":["post-30414","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-buitelanders","tag-immigrante","tag-limpopo","tag-plundery","tag-selfoon","tag-somaliers","tag-winkeliers","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30414","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30414"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30414\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30414"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30414"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30414"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}