{"id":30398,"date":"2015-03-03T07:36:28","date_gmt":"2015-03-03T05:36:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30398"},"modified":"2015-03-03T07:47:16","modified_gmt":"2015-03-03T05:47:16","slug":"nog-onrus-oor-munisipale-afbakening","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30398","title":{"rendered":"Ontevredenheid heers in Delmas oor munisipale afbakening"},"content":{"rendered":"<p>Ontevrede inwoners in die Victor Khanye munisipale distrik van Delmas in Mpumalanga, het &#8216;n memorandum met griewe oorhandig oor samesmeltingsplanne vir die munisipaliteit, het RSG berig.<\/p>\n<p>Skole en sake-instellings in die gebied het Maandag tot &#8216;n stilstand gekom toe inwoners betoog het teen planne dat die munisipaliteit inskakel by die Emalahleni munisipaliteit wat onder administrasie geplaas is. <\/p>\n<p>Volgens inwoners is hulle nie daaroor geraadpleeg nie. Hulle eis eerder inskakeling by die Ekhuruleni munisipaliteit aan die Oosrand. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea hulle gaan andersins beperkte dienslewering kry van &#8216;n munisipaliteit wat reeds onder administrasie is. <\/p>\n<p>Ekhuruleni is 30 kilometer verder, terwyl Emalahleni, voorheen Witbank, 80 kilometer, ver is.<\/p>\n<p>Dit is vandag die spertyd vir mense om kommentaar te lewer oor die hervasstelling van munisipale grense. <\/p>\n<p>Die ministerie van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het die Munisipale Afbakeningsraad gevra om sekere munisipale grense opnuut vas te stel. <\/p>\n<p>Die voorsitter van die Raad, Jane Thupana, s\u00ea inwoners van die betrokke munisipaliteite in drie provinsies word toegelaat om gesamentlik of individueel voorleggings te doen. <\/p>\n<p>Thupana s\u00ea die Oos-Kaap, Limpopo en Noordwes moet kennis neem dat dit vandag die laaste dag vir voorleggings is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ontevrede inwoners in die Victor Khanye munisipale distrik van Delmas in Mpumalanga, het &#8216;n memorandum met griewe oorhandig oor samesmeltingsplanne vir die munisipaliteit, het RSG berig. Skole en sake-instellings in die gebied het Maandag tot &#8216;n stilstand gekom toe inwoners betoog het teen planne dat die munisipaliteit inskakel by die Emalahleni munisipaliteit wat onder administrasie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30398\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ontevredenheid heers in Delmas oor munisipale afbakening&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5379,15740,5380,5593,5488,5808,18456],"class_list":["post-30398","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betoog","tag-delmas","tag-dienslewering","tag-onrus","tag-oproer","tag-opstand","tag-witbank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30398","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30398"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30398\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30398"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30398"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30398"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}