{"id":30376,"date":"2015-03-02T06:39:55","date_gmt":"2015-03-02T04:39:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30376"},"modified":"2015-03-02T06:39:55","modified_gmt":"2015-03-02T04:39:55","slug":"bejaarde-op-jagplaas-vermoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30376","title":{"rendered":"Bejaarde op jagplaas vermoor"},"content":{"rendered":"<p>Die Republikein berig dat die moordenaars van die 76-jarige boer in Namibi\u00eb nog op vrye voet verkeer.<\/p>\n<p>Reinhard Schmidt van die Namibi\u00eb Hoodia Jagplaas is Donderdagnag in sy huis op di\u00e9 plaas deur aanvallers vermoor. Hy het vermoedelik weens versmoring gesterf.<\/p>\n<p>Geen besonderhede oor die aanvallers is bekend nie.<\/p>\n<p>Dit blyk dat buitelandse jagters die volgende dag op die plaas sou aankom.<\/p>\n<p>Die polisie op Mariental het aan Republikein ges\u00ea Schmidt het vroe\u00ebr Donderdagaand nog aandete saam met ander inwoners op die plaas geniet. Hy het daarna na sy huis gegaan en teen 21:00 sy vrou, me. Gudrun Schmidt, gebel wat in Duitsland is. Toe plaaswerkers die volgende oggend by Schmidt se huis na hom roep, was daar geen reaksie nie. <\/p>\n<p>Die werkers het toe die bestuurder per radio laat weet dat daar fout by Schmidt se huis is. Die bestuurder het omstreeks 07:15 vir Schmidt dood in sy kamer gevind.<\/p>\n<p>Die polisie vermoed Schmidt het versmoor het aangesien sy hande agter sy rug met \u2019n tou vasgemaak was en sy mond en neus met kleefband toegeplak was. Daar was geen teken van \u2019n worsteling nie.<\/p>\n<p>\u201cOns vermoed ook dat mnr. Schmidt nie sy huis se deur gesluit het nie, want daar was geen teken van \u2019n inbraak nie. Die moordenaars moes bloot ingestap het,\u201d het Gariseb verder ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Op die oomblik lyk dit asof diefstal die motief was. \u2019n Groot platskerm-televisie, \u2019n rewolwer, \u2019n geweer en \u2019n koelhouer wat vol drank was, word uit Schmidt se huis vermis.&#8221;<\/p>\n<p>Die polisie en die plaasbestuur is sedert vroeg Vrydag met \u2019n intensiewe soektog na die moordenaars besig. Hulle het die spore van vermoedelik drie verdagtes gesny en \u2019n private vliegtuig is gebruik om die omgewing uit die lug te bespied.<\/p>\n<p>Gariseb het ges\u00ea die spore het van die plaas af aanvanklik in die rigting van Schlip gelei en later in die rigting van Omamas weggeswenk.<\/p>\n<p>Teen gisteroggend het die soekspan die spore op die B1-hoofpad tussen Kalkrand en Rehoboth verloor waar dit doodgeloop het.<\/p>\n<p>\u201cDit lyk asof die verdagtes daar in \u2019n motor geklim het,&#8221; s\u00ea Gariseb.<\/p>\n<p>Die polisie ondersoek ook die diefstal van \u2019n selfoon wat onlangs uit \u2019n ander huis op die plaas gesteel is. Hoewel die polisie nog nie \u2019n verband tussen die twee voorvalle kon vasstel nie, dui die ondersoek die selfoon is op Duineveld gebruik.<\/p>\n<p>Die soektog na die verdagtes duur voort.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Republikein berig dat die moordenaars van die 76-jarige boer in Namibi\u00eb nog op vrye voet verkeer. Reinhard Schmidt van die Namibi\u00eb Hoodia Jagplaas is Donderdagnag in sy huis op di\u00e9 plaas deur aanvallers vermoor. Hy het vermoedelik weens versmoring gesterf. Geen besonderhede oor die aanvallers is bekend nie. Dit blyk dat buitelandse jagters die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30376\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bejaarde op jagplaas vermoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11030,19699,19700,218,6831,9086,2261],"class_list":["post-30376","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanvalle","tag-jagplaas","tag-mariental","tag-misdaad","tag-namibie","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30376","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30376"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30376\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30376"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30376"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30376"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}