{"id":30332,"date":"2015-02-26T07:40:42","date_gmt":"2015-02-26T05:40:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30332"},"modified":"2015-02-26T13:12:00","modified_gmt":"2015-02-26T11:12:00","slug":"minister-se-sa-se-soewereiniteit-onaangetas-na-spioenasiedebakel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30332","title":{"rendered":"Minister s\u00ea SA se soewereiniteit onaangetas na spioenasiedebakel"},"content":{"rendered":"<p>Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die land se onafhanklikheid en soewereiniteit behoue gebly het.<\/p>\n<p>In &#8216;n skokonthulling wat deur die nuusagentskap Al Jazeera gelek is, het Suid-Afrika se intelligensiediens hul agterdog met Israel se betrokkenheid in Afrika te kenne gegee en hul samewerking beperk.<\/p>\n<p>Volgens die verslag probeer Israel voorts opstande in Afrika aanmoedig deur regerings te destabiliseer en wapens te smokkel, l\u00ea hulle beslag op diamante en saboteer hulle Egipte se watervoorsiening.<\/p>\n<p>Hy het vroe\u00ebr gewaarsku dat hy streng sal optree teen enigiemand in die Suid-Afrikaanse Staatsveiligheidsagentskap as hulle betrek sou word by die uitlek van die dokumente. <\/p>\n<p>Hy het ook bevestig dat hy &#8216;n amptelike ondersoek na die voorval gelas het. Van die dokumente is na bewering deur intelligensie-netwerke in verskeie lande, insluitende Suid-Afrika, uitgelek. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea hulle het kennis geneem dat die name van twee politici en &#8216;n vakbondlid genoem word in die uitlek van die Afrika-dokumente. Hy s\u00ea &#8216;n taakspan onder leiding van die direkteur-generaal van die departement sal die uitlek van dokumente ondersoek.<\/p>\n<p>Die Guardian het intussen berig dat &#8216;n 2007-inbraak by die Pelindaba kernnavorsingsentrum deur vier gewapende en &#8220;tegnologies gesofistikeerde misdadigers&#8221; deur Suid-Afrikaanse intelligensie beskou is as spioenasie. <\/p>\n<p>Verskeie spioenasie agentskappe het belangstelling getoon in die vooruitgang van Suid-Afrika se korrelbedreaktor (KBMR). Volgens die intelligensiediens is die inbraak by die PBMR vermoedelik gedoen om die planne aan China te verkoop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die land se onafhanklikheid en soewereiniteit behoue gebly het. In &#8216;n skokonthulling wat deur die nuusagentskap Al Jazeera gelek is, het Suid-Afrika se intelligensiediens hul agterdog met Israel se betrokkenheid in Afrika te kenne gegee en hul samewerking beperk. Volgens die verslag probeer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30332\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minister s\u00ea SA se soewereiniteit onaangetas na spioenasiedebakel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19674,5311,19675,9411,2916],"class_list":["post-30332","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-al-jazzera","tag-china","tag-inbraak","tag-korrelbedreaktor","tag-spioenasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30332","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30332"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30332\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30332"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30332"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30332"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}