{"id":30324,"date":"2015-02-25T11:11:23","date_gmt":"2015-02-25T09:11:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30324"},"modified":"2015-02-25T11:11:23","modified_gmt":"2015-02-25T09:11:23","slug":"e-tol-hier-om-te-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30324","title":{"rendered":"E-tol hier om te bly"},"content":{"rendered":"<p>Die Gautengse premierskantoor het Dinsdag berigte in die Sowetan ontken wat s\u00ea dat die premier aangekondig het dat die e-tolstelsel in die provinsie geskrap gaan word, het Sapa berig.<\/p>\n<p>\u201cDie storie is heeltemal verkeerd,\u201d het Makhura se woordvoerder, Thabo Masebe, ges\u00ea. Hy het ges\u00ea die premier  provinsiale rede van Maandag bly onveranderd. \u201cDaar is n\u00earens ges\u00ea dat die e-tolstelsel vervang gaan word nie. Daar is wel sprake om stelsels te kombineer.\u201d<\/p>\n<p>Volgens die koerant het die provinsiale regering \u0149 ooreenkoms met die nasionale regering bereik dat die e-tolstelsel vervang gaan word met \u0149 nuwe stelsel. Die nuwe stelsel sal ten doel h\u00ea om die skuld te delg wat vir die Gautengse hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) aangegaan is.<\/p>\n<p>Makhura het Maandag &#8220;groot finansi\u00eble verligting&#8221; aan padgebruikers belowe en ges\u00ea die konsultasieproses is steeds aan die gang.<\/p>\n<p>&#8220;Die provinsiale regering neem deel aan die huidige konsultasieproses om &#8216;n beter bedeling te ontwikkel wat die negatiewe impak van e-tol op die mense van Gauteng sal verminder,&#8221; het Makhura tydens sy provinislae rede verklaar. &#8220;Ek is vol vertroue dat die nuwe bedeling groot finansi\u00eble verligting aan motoriste sal bring, terwyl die betaalstelsel vereenvoudig word om dit vir motoriste makliker te maak om te betaal.&#8221;<\/p>\n<p>Mpumelelo Mkhabela, die Sowetan se redakteur, het by navraag per SMS aan Sapa ges\u00ea: &#8220;Dankie vir die belangstelling in die berig. Lees asseblief m\u00f4re [Woensdag] se koerant.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Gautengse premierskantoor het Dinsdag berigte in die Sowetan ontken wat s\u00ea dat die premier aangekondig het dat die e-tolstelsel in die provinsie geskrap gaan word, het Sapa berig. \u201cDie storie is heeltemal verkeerd,\u201d het Makhura se woordvoerder, Thabo Masebe, ges\u00ea. Hy het ges\u00ea die premier provinsiale rede van Maandag bly onveranderd. \u201cDaar is n\u00earens &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30324\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;E-tol hier om te bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7290,12985,5337,9394,15030,9285],"class_list":["post-30324","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-belasting","tag-e-tol","tag-gauteng","tag-padgebruikers","tag-snelweg","tag-sowetan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30324","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30324"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30324\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30324"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30324"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30324"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}