{"id":30314,"date":"2015-02-25T09:28:37","date_gmt":"2015-02-25T07:28:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30314"},"modified":"2015-02-25T09:28:37","modified_gmt":"2015-02-25T07:28:37","slug":"australie-verskerp-anti-immigrasiebeleid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30314","title":{"rendered":"Australi\u00eb verskerp anti-immigrasiebeleid"},"content":{"rendered":"<p>Australi\u00eb gaan sy immigrasiewette verskerp en toeslaan op groepe wat haat aanhits ingevolge \u2019n rits teen-terrorisme maatre\u00ebls wat gister ingestel is om die bedreiging van plaaslike terrorisme die hoof te bied.<\/p>\n<p>Eerste minister Tony Abbott het die maatre\u00ebls in die nadraai van Desember se dodelike aanslag op \u2019n kafee in Sydney se besige Martin Place plaza, aangekondig, het AP berig.<\/p>\n<p>Man Monis, \u2019n selfverklaarde geestelike met \u2019n lang kriminele rekord, het 18 mense in die kafee gyselaar gehou en hulle gedwing om \u2019n vlag met \u2019n Islamitiese geloofsverklaring omhoog te hou, terwyl hy ge\u00ebis het dat \u2019n vlag van die Islamitiese Staat aan hom voorsien word.<\/p>\n<p>Monis en twee gyselaars is in die aanval dood. \u2019n Regeringsoorsig na die voorval het geen fout gevind met verskeie agentskappe wat nie agtergekom het Monis is \u2019n bedreiging nie, ondanks die feit dat hy uit was op borgtog op klagte van seksuele geweld en dat hy \u2019n medepligtige in \u2019n moordsaak was.<\/p>\n<p>Abbott het toegegee dat die stelsel self misluk het en het ges\u00ea Monis moes nooit toegelaat gewees het om Australi\u00eb binne te kom nie.<\/p>\n<p>Hy moes ook nie op borgtog vrygelaat gewees het en moes nie toegelaat gewees het om \u2019n vuurwapen te koop nie.<\/p>\n<p>ISIS-militante het Sondag &#8216;n dubbele aanslag teen Iran se ambassadeur in Libi\u00eb van stapel gestuur, het AFP berig. Die aanval het glo die vensters van die ambassade van die Oekra\u00efne in die slag laat bly.<\/p>\n<p>Iran <a href=\"http:\/\/edition.cnn.com\/2015\/01\/03\/opinion\/bazzi-iran-iraq\/\">neem deel<\/a> aan die <a href=\"http:\/\/thediplomat.com\/2014\/12\/iran-joins-isis-fight\/:\/\/\">lugveldtog <\/a>teen ISIS in Irak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Australi\u00eb gaan sy immigrasiewette verskerp en toeslaan op groepe wat haat aanhits ingevolge \u2019n rits teen-terrorisme maatre\u00ebls wat gister ingestel is om die bedreiging van plaaslike terrorisme die hoof te bied. Eerste minister Tony Abbott het die maatre\u00ebls in die nadraai van Desember se dodelike aanslag op \u2019n kafee in Sydney se besige Martin Place &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30314\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Australi\u00eb verskerp anti-immigrasiebeleid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2715,4970,17039,5361,19663,5090,7829,12616],"class_list":["post-30314","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-immigrasie","tag-iran","tag-isis","tag-islam","tag-man-monis","tag-moslem","tag-terreur","tag-tony-abbott"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30314","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30314"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30314\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30314"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30314"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30314"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}