{"id":30307,"date":"2015-02-24T08:01:19","date_gmt":"2015-02-24T06:01:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30307"},"modified":"2015-02-24T08:01:19","modified_gmt":"2015-02-24T06:01:19","slug":"minister-ontken-dat-hy-shaik-paroolaansoek-ontvang-het","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30307","title":{"rendered":"Minister ontken dat hy Shaik-paroolaansoek ontvang het"},"content":{"rendered":"<p>Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, s\u00ea hy het nie persoonlik &#8216;n aansoek ontvang van die veroordeelde bedrie\u00ebr Schabir Shaik om sy mediese parool te verander na gewone parool nie.<\/p>\n<p>Die Ministerie het egter bevestig dat die aansoek is deur die mediese parool adviesraad aan die departement gestuur is.<\/p>\n<p>Shaik is in Maart 2009 op mediese parool vrygelaat nadat hy twee jaar en vier maande van sy vonnis uitgedien het. Hy is in 2005 skuldig bevind aan twee aanklagte van korrupsie en een van bedrog en tot 15 jaar tronkstraf gevonnis. <\/p>\n<p>Opposisiepartye het ges\u00ea Shaik se aansoek om gewone parool behoort afgekeur te word. Shaik het glo onlangs aansoek gedoen het om sy mediese parool na gewone parool om te skakel.<\/p>\n<p>\u201cShaik se aansoek om sy mediese parool om te skakel in gewone parool, is bewys dat sy mediese parool &#8216;n klug was,\u201d het &#8216;n opposisiewoordvoerder ges\u00ea. \u201cVir mediese parool moes hy terminaal siek gewees het, en indien hy nou genees is, moet omvattende inligting beskikbaar gestel word watter mediese behandeling hy ontvang het.\u201d<\/p>\n<p>Clive Derby-Lewis wat werklik siek is en aan kanker ly, het nog steeds nie mediese parool ontvang nie. <\/p>\n<p>&#8216;n DA-woordvoerder oor korrektiewe dienste, het ges\u00ea minister Michael Masutha moet die aansoek afkeur, aangesien Shaik implisiet daarmee erken dat hy nie terminaal siek is nie. \u201cOns het destyds al vermoed dat Shaik nie vir mediese parool in aanmerking gekom het nie, maar dat hy voorkeurbehandeling ontvang het weens sy bande met die president.&#8221;<\/p>\n<p>\u201cIndien die minister Shaik se aansoek goedkeur, sal die DA dit ernstig oorweeg om die besluit op hersiening te neem. Schabir Shaik het sy bed gemaak en hy moet daarin slaap.\u201d<\/p>\n<p>Shaik het in 2008 om presidensi\u00eble kwytskelding aansoek gedoen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, s\u00ea hy het nie persoonlik &#8216;n aansoek ontvang van die veroordeelde bedrie\u00ebr Schabir Shaik om sy mediese parool te verander na gewone parool nie. Die Ministerie het egter bevestig dat die aansoek is deur die mediese parool adviesraad aan die departement gestuur is. Shaik is in Maart 2009 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30307\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minister ontken dat hy Shaik-paroolaansoek ontvang het&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10124,19311,13318,18096,19655,13331],"class_list":["post-30307","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-clive-derby-lewis","tag-klug","tag-mediese-parool","tag-paroolaansoek","tag-shabir-shaik","tag-tronkstraf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30307","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30307"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30307\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30307"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30307"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30307"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}