{"id":30258,"date":"2015-02-23T07:16:42","date_gmt":"2015-02-23T05:16:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30258"},"modified":"2015-02-23T07:16:42","modified_gmt":"2015-02-23T05:16:42","slug":"polisieman-nog-drie-vas-wat-glo-skape-steel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30258","title":{"rendered":"Polisieman, nog drie vas wat glo skape steel"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl president Jacob Zuma die SANW di\u00e9 naweek geloof het vir hul aandeel in landelike misdaadbekamping, is nog &#8216;n polisiebeampte en drie ander swartes in hegtenis geneem vir veediefstal, het die polisie in die Noord-Kaap ges\u00ea.<\/p>\n<p>Priscilla Naidu, woordvoerder van die polisie, het ges\u00ea die konstabel en drie ander verdagtes het Vrydag in die Kenhardt-landdroshof verskyn. Die saak is tot 25 Februarie uitgestel wanneer die verdagtes om borg sal aansoek doen.<\/p>\n<p>Die polisie het verlede week &#8216;n wenk ontvang oor moontlike veediefstal in die Kenhardt- en Keimoes-areas. Twee verdagtes, insluitend die polisiebeampte, is in hegtenis geneem nadat &#8216;n bakkie met ses skape agterop deur die polisie van die pad af getrek is.<\/p>\n<p>Volgens Naidu het die twee ander verdagtes in &#8216;n VW Polo gery en van die toneel gevlug toe hulle die polisie gesien het.<\/p>\n<p>Hulle is in Kakamas voorgekeer en in hegtenis geneem. \u201cHulle het glo die twee skape wat in die VW Polo was langs die pad afgelaai.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl president Jacob Zuma die SANW di\u00e9 naweek geloof het vir hul aandeel in landelike misdaadbekamping, is nog &#8216;n polisiebeampte en drie ander swartes in hegtenis geneem vir veediefstal, het die polisie in die Noord-Kaap ges\u00ea. Priscilla Naidu, woordvoerder van die polisie, het ges\u00ea die konstabel en drie ander verdagtes het Vrydag in die Kenhardt-landdroshof &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30258\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisieman, nog drie vas wat glo skape steel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19614,19250,218,8414,6258,5169,12271],"class_list":["post-30258","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kenhardt","tag-landelike-veiligheid","tag-misdaad","tag-noord-kaap","tag-sanw","tag-sapd","tag-veediefstal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30258","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30258"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30258\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30258"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30258"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30258"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}