{"id":30225,"date":"2015-02-19T10:49:02","date_gmt":"2015-02-19T08:49:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30225"},"modified":"2015-02-19T10:49:02","modified_gmt":"2015-02-19T08:49:02","slug":"as-julius-n-kakkerlak-is-kan-ek-se-hotnot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30225","title":{"rendered":"&#8216;As Julius &#8216;n kakkerlak is, kan ek s\u00ea hotnot&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;As Baleka Mbete Julius Malema &#8230; &#8216;n kakkerlak kan noem, dan kan ek Sherri-Lynn Rigney &#8216;n hotnot noem.&#8221;<\/p>\n<p>Dit was die reaksie van &#8216;n gastehuiseienaar by Langebaan, Jennifer Abrahams toe die Cape Times Woensdag navraag gedoen het oor rassistiese aanmerkings in &#8216;n e-pos.<\/p>\n<p>Abrahams het Rigney ondermeer &#8216;n &#8220;tipiese Saartjie Baartman-hotnot&#8221; genoem, en ges\u00ea sy is &#8216;n verleentheid vir ordentlike Kleurlinge.<\/p>\n<p>Om haar kommentaar te regverdig, het Abrahams Mbete se aanmerkings oor die EFF-leier Malema gebruik.<\/p>\n<p>Abrahams het die Cape Times ges\u00ea: &#8220;As ek moet hof toe gaan vir die gebruik van so &#8216;n term, dan moet Mbete ook hof toe gaan.&#8221;<\/p>\n<p>Rigney het verlede week navraag gedoen oor &#8216;n vakansiehuis wat geadverteer word op die webwerf Gumtree.<\/p>\n<p>Na &#8216;n woordewisseling Sondag, het Abrahams geskryf: &#8220;Jy het geen godsdienstige respek. Tipiese Saartjie Baartman-hotnot. Sal nie jou boodskappe lees nie.<\/p>\n<p>\u201cHet jy nog voortande?&#8221; het sy voortgegaan en voorts gevra of Rigney haarself &#8216;n mens of &#8216;n bobbejaan noem.<\/p>\n<p>Woensdag, het Abrahams ges\u00ea: &#8220;Ek het vir haar ges\u00ea sy is &#8216;n hotnot, wat geen rassistiese betekenis het nie. Sy is meer hotnot as Asiaties of Indi\u00ebr. Sover ek weet, word die terme boer en hotnot nie as onwettig geklassifiseer nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek weet hierdie dame kom uit die hotnotkultuur, ek wou weet of sy ook &#8216;n paar tande verwyder het soos in hotnotkultuur.<\/p>\n<p>&#8220;Deur te verwys na haar as Saartjie Baartman, het ek bedoel dat sy steeds optree soos die Hottentotte van 1652.<\/p>\n<p>&#8220;Sy het geen opvoeding nie. Geen ordentlike dame sal vir &#8216;n persoon &#8220;motherfucker&#8221; en &#8220;fuck you&#8221; s\u00ea nie.<\/p>\n<p>&#8220;As ek haar in persoon te ontmoet, sal ek haar vertel dat sy &#8216;n 1652 Saartjie Baartman-hotnot is wat in &#8216;n sleepwapark hoort en nie tussen wit velle aan die kus van Langebaan nie.&#8221;<\/p>\n<p>Gumtree het via e-pos aanbeveel dat die Rigneys die aangeleentheid rapporteer by die polisie. Sodra die webwerf die saaknommer ontvang, sal hulle die polisie glo bystaan.<\/p>\n<p>Intussen het die Rigneys twee gratis aanbiedinge van vakansies ontvang. Een was van Doreen Februarie, wat &#8216;n gastehuis in Kleinmond besit, en &#8216;n ander was van Sakkie de Villiers, wat &#8216;n boothuis in Kraalbaai besit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;As Baleka Mbete Julius Malema &#8230; &#8216;n kakkerlak kan noem, dan kan ek Sherri-Lynn Rigney &#8216;n hotnot noem.&#8221; Dit was die reaksie van &#8216;n gastehuiseienaar by Langebaan, Jennifer Abrahams toe die Cape Times Woensdag navraag gedoen het oor rassistiese aanmerkings in &#8216;n e-pos. Abrahams het Rigney ondermeer &#8216;n &#8220;tipiese Saartjie Baartman-hotnot&#8221; genoem, en ges\u00ea sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30225\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;As Julius &#8216;n kakkerlak is, kan ek s\u00ea hotnot&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13293,5835,19583,6031,19076,7035,266,19584],"class_list":["post-30225","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bruinmense","tag-hotnot","tag-hottentot","tag-kleurlinge","tag-langebaan","tag-rassediskriminasie","tag-rassisme","tag-saartjie-baartman"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30225","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30225"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30225\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30225"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30225"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30225"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}