{"id":30171,"date":"2015-02-18T07:03:17","date_gmt":"2015-02-18T05:03:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30171"},"modified":"2015-02-18T07:04:37","modified_gmt":"2015-02-18T05:04:37","slug":"swart-da-leier-gee-voor-dat-hy-andre-brink-gelees-het","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30171","title":{"rendered":"Swart DA-leier gee voor dat hy Andr\u00e9 Brink gelees het"},"content":{"rendered":"<p>Die DA se swart koukusleier, Mmusi Maimane het skielik ontpop in &#8216;n leser van niemand minder nie as Andr\u00e9 Brink.<\/p>\n<p>In &#8216;n ongeloofwaardige hagiografie aan Brink, het Maimane, wat ooglopend nog nooit &#8216;n woord van Brink gelees het nie, die dood van &#8220;een van Suid-Afrika se liter\u00eare reuse&#8221; betreur tydens sy toespraak in die parlement.<\/p>\n<p>Brink het feitlik geen swart lesers gehad nie en van sy werk was grootliks gemik teen &#8216;n konserwatiewe wit gehoor.<\/p>\n<p>&#8220;In ons hartseer oor sy dood is slegs deur die groot literatuur hy aan ons bemaak het, &#8216;n vertroosting,&#8221; het Maimane vroom en sonder ironie verklaar.<\/p>\n<p>Brink se lesers sal verbaas wees om te verneem dat die &#8220;groot les&#8221; uit sy oeuvre glo was dat &#8216;n &#8216;n &#8220;gesiglose stelsel die euwels in die samelewing&#8221; verberg, en dat &#8220;mense onreg teen ander mense pleeg&#8221;. <\/p>\n<p>Brink het homself juis onvermoeid vir die teendeel beywer. Hy het gesiglose Afrika-verantwoordelikheid verskoon en voortdurend alle skuld kollektief op Afrikaners gepak. Hierdie tema het hy uitgebrei om later prontuit in &#8216;n dokument\u00eare program op SABC te verklaar dat dit beter sal wees as Afrikaners heeltemal uitgewis word, weens hul aandeel aan &#8220;slawerny&#8221;.<\/p>\n<p>Daarna het Maimane egter Brink se gunsteling onderwerp oor wit skuld afgestof en uitgevaar teen die &#8220;ongelyke nalatenskap van die apartheidstelsel wat swaar weeg op swartes&#8221;. <\/p>\n<p>&#8220;Dit is &#8216;n feit dat swart kinders nog steeds nie dieselfde geleenthede as wit kinders het nie. Dit is &#8216;n menslike tragedie wat niemand in hierdie vergadering ooit moet aanvaar nie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA se swart koukusleier, Mmusi Maimane het skielik ontpop in &#8216;n leser van niemand minder nie as Andr\u00e9 Brink. In &#8216;n ongeloofwaardige hagiografie aan Brink, het Maimane, wat ooglopend nog nooit &#8216;n woord van Brink gelees het nie, die dood van &#8220;een van Suid-Afrika se liter\u00eare reuse&#8221; betreur tydens sy toespraak in die parlement. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30171\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart DA-leier gee voor dat hy Andr\u00e9 Brink gelees het&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[2188,12096,266,222,10182,10113],"class_list":["post-30171","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaners","tag-andre-brink","tag-rassisme","tag-regstellende-aksie","tag-slawerny","tag-wit-skuld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30171","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30171"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30171\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30171"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30171"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30171"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}