{"id":30156,"date":"2015-02-17T08:20:38","date_gmt":"2015-02-17T06:20:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30156"},"modified":"2015-02-17T08:22:10","modified_gmt":"2015-02-17T06:22:10","slug":"menseregtekommissie-op-die-aanval-teen-oorblywende-blanke-skole","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30156","title":{"rendered":"Menseregtekommissie op die aanval teen oorblywende blanke skole"},"content":{"rendered":"<p>Kort n\u00e1 die histerie oor die Curro-skool Roodeplaat, beplan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nou &#8216;n groot aanval op &#8220;rassistiese&#8221; skole. Dit gaan oor skole wat nog nie na &#8216;n swart meerderheid getransformeer het nie, en selfs skole wat wel oor &#8216;n swart meerderheid beskik, maar waar blanke onderwysers steeds standaarde probeer handhaaf. By sulke skole is daar klagtes dat die skool self &#8220;getransformeer&#8221; het, maar nie die onderwyserskorps nie.<\/p>\n<p>Volgens die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, Isaac Mangena, &#8220;oorweeg die kommissie &#8216;n nasionale ondersoek na rassisme in openbare en privaat skole&#8221;. Blykbaar is die kommissie &#8220;bekommerd&#8221; oor klagtes wat hy ontvang het, vanuit Mpumalanga, die Vrystaat en die Wes-Kaap, veral waar onderwysers ter sprake is.<\/p>\n<p>&#8220;Klagtes is vanuit Mpumalanga, die Wes-Kaap en die Vrystaat ontvang,&#8221; s\u00ea Mangena.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is onaanvaarbaar dat onderwyers, wat in die afwesigheid van ouers beheer oor die kinders neem, hulle op so &#8216;n manier gedra.&#8221;<\/p>\n<p>Mangena is van mening dat die departement van basiese onderwys bewerings van rassisme behoort te ondersoek. &#8216;n Woordvoerder van die SA raad van opvoeders, Thembinkosi Ndhlovu, s\u00ea dat dit &#8220;hoog tyd is dat rassisme op skool volwaardig gekonfronteer word&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het &#8216;n beroep op leerlinge en ouers gedoen om rassistiese voorvalle aan die owerheid te rapporteer.<\/p>\n<p>&#8220;Di\u00e9 onderwysers bederf die reputasie van die beroep,&#8221; s\u00ea Ndhlovu.<\/p>\n<p>Praag het reeds voorheen berig dat sowel die huidige LUR vir onderwys in Gauteng,\u00a0Panyaza Lesufi, as die vorige, me. Barbara Creecy, <a title=\"Gauteng-LUR wil Afrikaanse skole vernietig\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=28683\">dreig om Afrikaanse skole te verengels en te verswart<\/a>.<\/p>\n<p>Ons het ook die volgende vrae &#8211; in Afrikaans &#8211; aan mnr. Isaac Mangenya, woordvoerder van die SA menseregtekommissie gestuur en sal die antwoorde publiseer sodra ons dit van hom ontvang:<\/p>\n<blockquote><p>Geagte mnr. Isaac Mangena,<\/p>\n<p>Ons publiseer &#8216;n daaglikse aanlynkoerant, <a href=\"http:\/\/praag.co.za\" target=\"_blank\">praag.co.za<\/a> en het die volgende vrae aangaande u onlangse verklarings rondom rassisme in skole:<\/p>\n<ol>\n<li>Beskou die SA menseregtekommissie skole waar daar &#8216;n meerderheid blanke kinders in klasse of op die speelgrond is, as per se rassisties?<\/li>\n<li>Hoe voel die SAMRK oor Afrikaanse skole? Is daar steeds plek vir Afrikaanse skole of moet alle skole nou Engels word om sogenaamd &#8220;toegang&#8221; te verseker?<\/li>\n<li>Is daar iets soos die reg op moedertaalonderrig of beskou die kommissie ras as &#8216;n maatstaf wat alle ander kwessies (moedertaal, gehalte, kultuur) troef?<\/li>\n<\/ol>\n<p>As u so gou moontlik op di\u00e9 vrae sal antwoord, sal ons bly wees.<\/p><\/blockquote>\n<p>Lees ook: <a title=\"Rasherrie by skool op Witbank: wit onderwyser noem swart ouer \u2018bobbejaan\u2019\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=30153\">Rasherrie by skool op Witbank: wit onderwyser noem swart ouer \u2018bobbejaan\u2019<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kort n\u00e1 die histerie oor die Curro-skool Roodeplaat, beplan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nou &#8216;n groot aanval op &#8220;rassistiese&#8221; skole. Dit gaan oor skole wat nog nie na &#8216;n swart meerderheid getransformeer het nie, en selfs skole wat wel oor &#8216;n swart meerderheid beskik, maar waar blanke onderwysers steeds standaarde probeer handhaaf. By sulke skole is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30156\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Menseregtekommissie op die aanval teen oorblywende blanke skole&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19540,4772,266,10624],"class_list":["post-30156","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-isaac-mangenya","tag-ras","tag-rassisme","tag-suid-afrikaanse-menseregtekommissie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30156","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30156"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30156\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30156"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30156"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30156"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}