{"id":30148,"date":"2015-02-16T09:56:59","date_gmt":"2015-02-16T07:56:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30148"},"modified":"2015-02-16T09:56:59","modified_gmt":"2015-02-16T07:56:59","slug":"fw-de-klerk-verraaier-vloek-der-aarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30148","title":{"rendered":"FW de Klerk: verraaier&#8230; vloek der aarde!"},"content":{"rendered":"<p>Daar is niemand in hierdie land; nie eers die Jodin en Black Sash-lid, Helen Zille wat my meer walg as FW de Klerk nie. Indien iemand wat sulke verraad soos hy teenoor sy volk gepleeg het en met miljarde dollars daarvoor beloon is, en dan boonop nog waag om in die openbaar te verskyn, kan dit net aan een feit toegeskryf word &#8211; arrogansie!<\/p>\n<blockquote><p>&#8216;n Nasie kan sy gekke oorleef, en selfs die ooryweriges. Maar dit kan nie verraad van binne oorleef nie. &#8216;n Vyand voor die poorte is minder gevaarlik, want hy vertoon sy kleure openlik. Maar die verraaier beweeg vrylik tussen ons binne daardie poorte, sy sluwe fluisteringe ruis deur al die ste\u00eb, word in die raadsale van die regering self gehoor. Want die verraaier skyn geen verraaier te wees nie, hy praat met &#8216;n aksent waaraan al die slagoffers gewoond is, en hy vertoon hul aanskyn en hul argumente, hy rig hom op die gemeenheid wat diep in die harte van alle mense sluimer. Hy verrot die siel van &#8216;n volk, hy werk in die geheim en ongesiens in die nag om die pilare van die stad te ondergrawe, hy besmet die politieke liggaam sodat dit nie langer weerstand kan bied nie. &#8216;n Moordenaar is minder om te vrees. Die verraaier is die plaag. &#8211; Cicero<\/p><\/blockquote>\n<p>Elke jaar op 2 Februarie moet die Afrikaner weer verneder word deur na hierdie vloek der aarde se manewales op TV te kyk. Nou is &#8216;n straat na hom vernoem! Foeitog. En hy s\u00ea dit maak hom skaam. Sy optrede kan vergelyk word met &#8216;n graadeendogtertjie met di\u00e9 verskil dat so &#8216;n kind wel opreg skaam is; De Klerk se optrede getuig van hoogmoed. As hy geen skaamte toon oor wat hy aan sy volk gedoen het nie, waarom sou hy skaam wees oor &#8216;n straatnaam wat na hom vernoem word? Of het hy dalk bedoel, skuldig? Ja, selfs Judas het spyt gehad &#8230;<\/p>\n<figure id=\"attachment_30150\" aria-describedby=\"caption-attachment-30150\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-30150\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-300x185.jpg\" alt=\"FW de Klerk en Desmond Tutu\" width=\"300\" height=\"185\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-300x185.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-1024x630.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-148x91.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-31x19.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-38x23.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-349x215.jpg 349w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu-535x329.jpg 535w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/deklerk_tutu.jpg 1476w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-30150\" class=\"wp-caption-text\">FW de Klerk en Desmond Tutu<\/figcaption><\/figure>\n<p>Vir diegene wat vergeet het wat verraad is, word die boek van Albert Blake, <em>Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog<\/em> aanbeveel. Dit werp interessante lig op wat as verraad beskou is en behoort te word en hoe verraaiers deur \u2018n volk hanteer behoort te word.<\/p>\n<p>Reeds tydens die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881), ongeag die kortstondigheid daarvan, was verraad aan die orde van die dag. \u2018n Sekere J van der Linden het tydens daardie oorlog die Boere se geheime beplanning aan die Britte oorgedra. Nadat hy in \u2018n skermutseling met die Britte gevange geneem is, het die krygsraad op 31 Desember 1880 \u2018n verhoor gehou, hom aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel. Op dieselfde dag is hy deur \u2018n vuurpeloton terreggestel.<\/p>\n<p>Vir die Boere van destyds was verraad teen die Afrikanervolk \u2018n Judassonde omdat die Bybel hulle geleer het verraad is verwerplik. Johanna Brandt het na die verraaiers as \u201cJudasboeren\u201d verwys. \u2018n Sekere genl. Ben Bouwer het soos volg na hulle verwys:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cZij schandvlekten met hun laagheid die eervolle naam van die Afrikaner of Boer, (die eigenlijk slechts synoniem zijn). Zie, daar keeren wij ons in afgrijzen van, daarvan walgt het gemoed van ieder eerlijk mensch, van elken Afrikaner die voor de eer van zijnen naam waakte als voor iets heiligs.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Eugene Marais, die bekende volksdigter. het soos volg na hulle verwys:<\/p>\n<blockquote><p>\u201c Wie zal het een dapper volk kwalijk nemen dat hy der verrader haat gelijk ieder eerlyk mensch den duivel, de zonde, en alles wat vuil en afschuwelijk is, haat?\u201d.<\/p><\/blockquote>\n<p>Roland Schikkerling het na hulle verwys as \u2018n eerlose gespuis wat vir ewig gebrandmerk is en ook as \u2018n veragtelike gespuis. President Steyn het self nog gedurende die oorlog ges\u00ea:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cVeragting vir die National Scouts sal voortduur tot ons kinders se kinders tot in verre geslagte. Geen eerlike man sal sy hand na hulle uitsteek nie en geen Afrikaners sal hulle ken nie\u201d.<\/p><\/blockquote>\n<p>\u2018n Sekere JPD Theunissen het tydens die Anglo-Boereoorlog die burgers met verskeie argumente tot oorgawe probeer beweeg. Hy\u2019t die gees van die d\u00e9faitisme wat geheers het doelbewus misbruik en is nie net van verraad nie, maar ook van lafhartigheid beskuldig. Hy beweeg \u2018n klomp van sy makkers tot oorgawe waarna \u2018n eed van neutraliteit afgel\u00ea word en Theunissen voortgaan met sy boerderybelange. Hy is later deur die Boere gevang en van hoogverraad aangekla, skuldig bevind en is die doodsvonnis oor hom uitgespreek. Beide De la Ray en Smuts het die doodsvonnis bekragtig.<\/p>\n<p>Die bekendste twee voorbeelde van verraad was natuurlik di\u00e9 van genl Piet de Wet en genl Andries Cronj\u00e9 wat aktief saam met die Britte teen die Boere geveg het. Genl Christiaan de Wet het by geleentheid opgemerk dat indien hy sy broer sou raakloop hy hom \u201csoos \u2018n hond sou vrek skiet\u201d.<\/p>\n<p>&#8216;n Mens bevind jou dus in goeie geselskap as jy in die hardste terme denkbaar na hierdie veraaiers verwys. En De Klerk beklee nou die posisie van die nommereenverraaier in hierdie land. Ons is eerloos deur hom uitgelewer aan \u2018n vyand wat alle middele tot sy beskikking gebruik om ons te vernietig. Dit is hoogverraad.<\/p>\n<p>Waar die optrede van verraaiers tydens die Anglo-Boereoorlog as skandelik beskou is en met hulle afgereken is indien hulle gevang is, loop hierdie vloek der aarde met &#8216;n glimlag op sy gesig rond en word hy steeds ryklik beloon en geprys vir sy verraad. In plaas daarvan dat, soos na die Anglo-Boereoorlog, waar verraaiers vir jare geminag is en selfs uit kerke verban is, word hierdie verraaier-monster telkens uitgebeeld as die man wat ons land van &#8216;n bloedbad gered het. Laat dit tienduisendmaal herhaal word: Dit is &#8216;n blatante en infame leuen!<\/p>\n<p>Daar is iets drasties fout met sekere volksgenote se oordeelsvermo\u00eb. Is dit afvalligheid wat die deurslag begin gee, of praat hulle maar net die media klakkeloos na as hulle ook vir De Klerk nog enige agting het? Wel, geen opregte Afrikaner kan enige respek h\u00ea vir &#8216;n man wat tot sulke laagtes gedaal het nie! Hy mag nie toegelaat word om die mantel van verraaierskap enigins te probeer afwerp nie! Ja, geen opregte Afrikaner kan enigsins respek vir hom h\u00ea nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is niemand in hierdie land; nie eers die Jodin en Black Sash-lid, Helen Zille wat my meer walg as FW de Klerk nie. Indien iemand wat sulke verraad soos hy teenoor sy volk gepleeg het en met miljarde dollars daarvoor beloon is, en dan boonop nog waag om in die openbaar te verskyn, kan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10,4703],"tags":[5631,6688,8617],"class_list":["post-30148","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-rubrieke","category-sydney-gregan","tag-fw-de-klerk","tag-helen-zille","tag-verraaier"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30148","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30148"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30148\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30148"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30148"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30148"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}