{"id":30122,"date":"2015-02-15T14:17:19","date_gmt":"2015-02-15T12:17:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30122"},"modified":"2015-02-16T07:29:32","modified_gmt":"2015-02-16T05:29:32","slug":"eff-grondbesettingsplan-in-midrand-gefnuik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30122","title":{"rendered":"EFF-grondbesettingsplan in Midrand gefnuik"},"content":{"rendered":"<p>EFF-lede met rooi hempies en pette het onlangs &#8216;n aantal plakkers op &#8216;n oop stuk kleinhoewe in Belvedereweg neffens die Glen Austin-vo\u00eblpark in Midrand gevestig. Oor die afgelope paar dae het die SAPD egter die stukture afgebreek, maar die eienaars van kleinhoewes in die omgewing is lugtig dat daar weer so &#8216;n poging sal opduik.<\/p>\n<p>&#8216;n Malawiese vrou is op dieselfde stuk grond verkrag en vermoor. Die polisie het agterna die lyk kom haal, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die naam van die vrou is nog onbekend, maar Malawi\u00ebrs in die omgewing het haar begrafnis bygewoon.<\/p>\n<p>&#8216;n Zimbabwi\u00ebr het aan praag ges\u00ea: &#8220;Ons vrees vir ons lewens. Ons vertrou ook nie die polisie nie. Niks gaan van hierdie moordsaak kom nie. Ons is heeltemal uitgelewer.&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n Rede waarom die polisie wel teen die plakkers opgetree het, is omdat die skaars brulpaddaspesie by die Glen Austin-dam deur plakkery bedreig sou word.<\/p>\n<p>&#8220;Die paddas het ons gered,&#8221; s\u00ea een eienaar.<\/p>\n<p>Die EFF van Julius Malema het by sy jongste partykongres formeel die beleid van grondbesetting aangeneem. Die Pretoriase munisipaliteit het sy hande vol en moes reeds grondbesetters van persele in Sokhulumi, Mamelodi, Soshanguve, Mooiplaats, Donkerhoek, Atteridgeville en Olivenhoutbosch, asook nou Midrand, verwyder.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>EFF-lede met rooi hempies en pette het onlangs &#8216;n aantal plakkers op &#8216;n oop stuk kleinhoewe in Belvedereweg neffens die Glen Austin-vo\u00eblpark in Midrand gevestig. Oor die afgelope paar dae het die SAPD egter die stukture afgebreek, maar die eienaars van kleinhoewes in die omgewing is lugtig dat daar weer so &#8216;n poging sal opduik. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30122\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF-grondbesettingsplan in Midrand gefnuik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,9697,10847],"class_list":["post-30122","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-grondbesetting","tag-midrand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30122"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30122\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}