{"id":30117,"date":"2015-02-13T09:48:41","date_gmt":"2015-02-13T07:48:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30117"},"modified":"2015-02-13T09:48:41","modified_gmt":"2015-02-13T07:48:41","slug":"zuma-kondig-einde-van-grondeienaarskap-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30117","title":{"rendered":"Zuma kondig einde van grondeienaarskap aan"},"content":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma het Donderdagaand in sy staatsrede aangedui dat die beginsel van gewillige koper\/verkoper van grond betref, binnekort iets van die verlede sal wees.<\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea buitelanders sal verhoed word om grond in Suid-Afrika te besit, alhoewel hulle steeds in aanmerking sal kom vir langtermynlenings. <\/p>\n<p>\u201cDie Wetsontwerp op die Regulering van Grondbesit sal in die verband vanjaar by die parlement ingedien word. Grond het &#8216;n kritieke faktor geword om die onregte van die verlede reg te stel.\u201d<\/p>\n<p>Volgens die voorgestelde wetsontwerp sal daar &#8216;n plafon wees vir grondeienaarskap, naamlik slegs 12 000 hektaar.<\/p>\n<p>Zuma het ges\u00ea die tweede tydperk om grondeise in te dien is verlede jaar heropen. Hy het ges\u00ea 36 000 grondeise is nasionaal ingedien. Die nuwe sperdatum is in 2019.<\/p>\n<p>\u201cOns ondersoek ook die 50\/50-beleidsraamwerk, wat voorstel dat grond aan mense wat op plase woon en werk oorgedra word. Vyftig boerderyondernemings sal ge\u00efdentifiseer word as deel van &#8216;n loodsprojek.\u201d<\/p>\n<p>Zuma het ges\u00ea meer as 90,000 hektaar is deur die grondhervormingsprogram aan kleinboere, plaasbewoners en huurarbeiders toegeken. \u201cDie proses om die kantoor van die waardeerder-generaal op die been te bring is onderweg en dit word gedoen in terme van die Wetsontwerp op Eiendomswaardering,\u201d het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cWanneer die wet eers ge\u00efmplementeer is sal dit &#8216;n einde bring aan die staat se afhanklikheid van die beginsel van gewillige koper, gewillige verkoper.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma het Donderdagaand in sy staatsrede aangedui dat die beginsel van gewillige koper\/verkoper van grond betref, binnekort iets van die verlede sal wees. Hy het ook ges\u00ea buitelanders sal verhoed word om grond in Suid-Afrika te besit, alhoewel hulle steeds in aanmerking sal kom vir langtermynlenings. \u201cDie Wetsontwerp op die Regulering van Grondbesit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30117\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma kondig einde van grondeienaarskap aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4938,7588,9625,19526,19525,4111,8576],"class_list":["post-30117","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-apartheid","tag-buitelanders","tag-grond","tag-grondbesit","tag-hektaar","tag-landbou","tag-voedselsekerheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30117","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30117"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30117\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30117"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30117"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30117"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}