{"id":30110,"date":"2015-02-13T09:16:58","date_gmt":"2015-02-13T07:16:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30110"},"modified":"2015-02-13T09:16:58","modified_gmt":"2015-02-13T07:16:58","slug":"bob-hewitt-se-verkragtingsaak-gaan-voort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30110","title":{"rendered":"Bob Hewitt se verkragtingsaak gaan voort"},"content":{"rendered":"<p>Die kruisondervraging van die Australiesgebore tenniskampioen, Bob Hewitt word Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof voortgesit. <\/p>\n<p>Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting en een van molestering. <\/p>\n<p>Hy het Donderdag in sy eie verdediging getuig nadat &#8216;n aansoek vir sy ontslag van die hand gewys is. <\/p>\n<p>Die Staat wou tydens kruisondervraging van Hewitt weet hoe hy liefdesbriewe aan &#8216;n 12-jarige meisie kon skryf en dink dit is aanvaarbaar. <\/p>\n<p>Hy het erken dat as hy nou daaraan dink dit nie gepas was nie. <\/p>\n<p>\u201cEk het in \u2019n grap ges\u00ea dat, as ek verkragting nie kon vermy nie, ek net agteroor sou l\u00ea en dit geniet,\u201c het hy aangevoer.<\/p>\n<p>Hewitt s\u00ea hy het di\u00e9 aanmerking teenoor \u2019n klompie seuns gemaak aan wie hy tennislesse gegee het, maar een van die drie vroue wat Hewitt van verkragting en seksuele aanranding aankla, het egter Woensdag ges\u00ea dat hy die aanmerkings aan haar gerig het.<\/p>\n<p>Suellen Sheehan, nog \u2019n beweerde slagoffer, het getuig dat Hewitt haar in 1982, voor \u2019n tennisoefening, in sy kar verkrag het. Sy was toe 12 jaar oud.<\/p>\n<p>Theresa Tolken het aan die hof ges\u00ea dat Hewitt haar 34 jaar gelede, toe sy 12 was, onsedelik aangerand het.<\/p>\n<p>Die 75-jarige Hewitt het vroe\u00ebr getuig dat hy deur die media onder groot druk geplaas word en dat die publiek hom teister deur kwaadwillige boodskappe. <\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea dat hy bloot &#8216;n &#8220;vaderfiguur&#8221; vir een van sy vermeende slagoffers, Theresa Tolken, was.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kruisondervraging van die Australiesgebore tenniskampioen, Bob Hewitt word Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof voortgesit. Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting en een van molestering. Hy het Donderdag in sy eie verdediging getuig nadat &#8216;n aansoek vir sy ontslag van die hand gewys is. Die Staat wou tydens kruisondervraging van Hewitt weet hoe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30110\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bob Hewitt se verkragtingsaak gaan voort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11507,11508,11617,21118,4489],"class_list":["post-30110","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bob-hewitt","tag-molestering","tag-onsedelike-aanranding","tag-c82-tennis","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30110","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30110"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30110\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30110"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30110"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30110"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}