{"id":30097,"date":"2015-02-12T12:06:28","date_gmt":"2015-02-12T10:06:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30097"},"modified":"2015-02-12T12:06:28","modified_gmt":"2015-02-12T10:06:28","slug":"raaisel-verdiep-oor-dood-van-amerikaanse-hulpwerker-mueller","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30097","title":{"rendered":"Raaisel verdiep oor dood van Amerikaanse hulpwerker Mueller"},"content":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama van die VSA het Dinsdag die sterfte bevestig van Kayla Mueller, \u2019n Amerikaanse\u00ad hulpwerker wat deur militante van die Islamitiese Staat (IS) as gyselaar aangehou is.<\/p>\n<p>Obama het ges\u00ea Amerika sal die \u201cterroriste\u00ad opspoor en geregtigheid laat geskied\u201d.<\/p>\n<p>Mueller se familie het in \u2019n verklarin\u00adg ges\u00ea hul \u201charte is gebreek\u201d. Hulle het \u2019n afskrif van \u2019n brief uitgereik\u00ad wat sy in 2014 geskryf het toe sy in aanhouding\u00ad was.<\/p>\n<p>Obama en die familie se kommentaar\u00ad kom vier dae nadat die IS ges\u00ea het Mueller (26) van Arizona het omgekom toe vegvliegtuie van Jordani\u00eb\u00ad \u2019n gebou gebombardeer het waarin sy gevange gehou is.<\/p>\n<p>Jordani\u00eb \u00e9n die Pentagon het egter die ISIS se weergawe van Mueller se dood bevraagteken\u00ad. \u2019n Woordvoerder\u00ad van die Pentagon het ges\u00ea daar bestaan geen twyfel nie dat IS daarvoor verantwoordelik\u00ad was.<\/p>\n<p>\u2019n Woordvoerder van die VSA se nasionale\u00ad veiligheidsraad, me. Bernadette\u00ad Meehan, het ges\u00ea Mueller se kapers het die familie die naweek gekontak met \u2019n boodskap waarin \u201cmeer inligting\u201d vervat was. Meehan het ges\u00ea hulle kon met di\u00e9 inligting tot die slotsom kom dat Mueller doodgemaak\u00ad is.<\/p>\n<p>Harde ondersteuners van Israel het hul tevredenheid uitgespreek oor die dood van humanit\u00eare hulpwerker Mueller weens haar solidariteit met Palestina. Sy het Palestynse laerskoolkinders na die skool vergesel vir hul veiligheid as deel van haar taak.<\/p>\n<p>Die Islamitiese staat s\u00ea dat Mueller in &#8216;n Jordaniese lugaanval dood is wat in Siri\u00eb geko\u00f6rdineer is met die Verenigde State van Amerika.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama van die VSA het Dinsdag die sterfte bevestig van Kayla Mueller, \u2019n Amerikaanse\u00ad hulpwerker wat deur militante van die Islamitiese Staat (IS) as gyselaar aangehou is. Obama het ges\u00ea Amerika sal die \u201cterroriste\u00ad opspoor en geregtigheid laat geskied\u201d. Mueller se familie het in \u2019n verklarin\u00adg ges\u00ea hul \u201charte is gebreek\u201d. Hulle het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30097\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Raaisel verdiep oor dood van Amerikaanse hulpwerker Mueller&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[19514,17039,19513,11223],"class_list":["post-30097","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hulpwerker","tag-isis","tag-kayla-mueller","tag-palestina"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30097","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30097"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30097\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30097"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30097"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30097"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}