{"id":3008,"date":"2008-10-06T00:09:07","date_gmt":"2008-10-06T00:09:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3008"},"modified":"2008-10-06T00:09:07","modified_gmt":"2008-10-06T00:09:07","slug":"drie-mense-sterf-aan-dodelike-virussiekte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3008","title":{"rendered":"Drie mense sterf aan dodelike virussiekte"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&quot;Ons verkeer in &#39;n toestand van ho&euml; gereedheid n&aacute; bevestiging dat drie sterfgevalle aan &#39;n onbekende hoogs aansteeklike siekte te wyte is,&quot; het die departement in &#39;n verklaring ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&nbsp;Volgens die departement was die eerste pasi&euml;nt &#39;n vroulike Zambi&euml;r wat in &#39;n baie ernstige toestand verkeer het toe sy op 12 September in Suid-Afrika aangekom het.<\/p>\n<p>&nbsp;Sy is vir bosluiskoors en ander potensi&euml;le besmettings by die Morningside Medi-Clinic behandel.<\/p>\n<p>&nbsp;&quot;Twee dae later is sy dood. Bloedmonsters is geneem en die uitslae was nie onomwonde sover dit enige spesifieke siekte betref nie, die virale hemorragiese koorssiektes inkluis.&quot;<\/p>\n<p>&nbsp;Die tweede pasi&euml;nt was &#39;n manlike Zambiese paramediese beampte wat die eerste pasi&euml;nt vergesel het.<\/p>\n<p>&nbsp;Hy is op 27 September in dieselfde hospitaal opgeneem met griepagtige simptome en vir &#39;n verskeidenheid infeksies behandel.<\/p>\n<p>&nbsp;&quot;Sy toestand het aanvanklik verbeter maar het later teen Woensdag 1 Oktober verslag en hy die volgende dag gesterf.<\/p>\n<p>&nbsp;Ondersoeke na virale hemorragiese koors en ander gevaarlike aansteeklike siektes is gedoen maar die uitslae was negatief.<\/p>\n<p>&nbsp;&#39;n Verpleegster by die Morningside Medi-clinic wat met die eerste pasi&euml;nt in aanraking was het met griepagtige simptome siek geraak en is agterna teen Woensdag in die Sir Albert Robinson-hospitaal aan die Wesrand opgeneem.<\/p>\n<p>&nbsp;&quot;Haar toestand het Saterdag versleg en sy is vandag (Sondag) oorlede. Virale hemorragiese koors en ander gevaarlike aansteeklike siektes was negatief.&quot;<\/p>\n<p>&nbsp;Volgens die departement is stelsels geaktiveer om almal waarmee die oorledenes in aanraking was te monitor.<\/p>\n<p>&nbsp;Verpleegpersoneel en famlilielede word dopgehou vir koors en griepagtige simptome vir &#39;n tydperk van 21 dae.<\/p>\n<p>&nbsp;&quot;Die HF Verwoerd- en Johannesburgse hospitale is op &#39;n ho&euml;gereedheidsgrondslag geplaas en is reg om enige gevalle wat met di&eacute; situasie verband hou te behandel.&quot;<\/p>\n<p>&nbsp;Lede van die gemeenskap wat gedurende die afgelope maand in Zambi&euml; was en wat aan koors of grieagtige simptome ly, word versoek om met die naaste gesondheidsdiens vir &#39;n ondersoek in verbinding te tree of kan dr. Chika Asomugha by 0823301490 skakel.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/bytovye-nasosy-dlya-doma-i-sada\/avtomaticheskie-stancii\">\u0438\u043b\u0438 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u043d\u0430\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/bakterie.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Drie mense is in Johannesburg dood aan &#39;n gevaarlike aansteeklike siekte, het die gesondheidsdepartement Sondag ges&ecirc;.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[2894,21089,21108],"class_list":["post-3008","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-drie-mense-sterf-aan-dodelike-virussiekte","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3008","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3008"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3008\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3008"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3008"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3008"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}