{"id":3007,"date":"2008-10-05T01:03:08","date_gmt":"2008-10-05T01:03:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3007"},"modified":"2008-10-05T01:03:08","modified_gmt":"2008-10-05T01:03:08","slug":"boesak-se-bedanking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3007","title":{"rendered":"Boesak se bedanking"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Al wat &lsquo;n blanke NGK-lidmaat is, skeur uiteraard agv Boesak se besluit op die  oomblik hulle klere, en strooi sekerlik tans as op hul gemeenskaplike  hoofde.&nbsp;Wat sal tog van Afrikaner-Christene word, sonder die geestelike  leierskap van &lsquo;n korrupte, rassistiese bedrie&euml;r soos eerwaarde Boesak en sy  tragi-komiese blanke metgesel, Elna? <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">(Antwoord: ons sal in der waarheid uiters dankbaar wees om ontslae te wees  van sy soort &ndash; my lewe sal aansienlik beter wees as ek nooit weer die Boesaks se  gesigte in die media&nbsp;hoef te&nbsp;aanskou nie.)<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die rede vir Boesak se bedanking is, ironies genoeg, die gewraakte Belydenis  van Belhar, &lsquo;n stuk Marxistiese gelykheidspropaganda gebraak deur die onheilige,  politiek korrekte driemanskap van professore Dirkie Smit, Jaap Durand en ds  Gustav Bam. Die huidige&nbsp;groot propagandis en evangelis vir die genoemde  belydenis is tans die veroordeelde misdadiger, die einste dr Allan Boesak,  voormalige ANC-aktivis, swendelaar en gekrenkte.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">(Is sy soort kriminele skuim werklik die beste waarmee die magte van  duisternis vorendag kon kom&nbsp;as hulle segsman?)<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Boesak is berug vir sy losse sedes waar dit die armes aanbetref. Hy het  byvoorbeeld geen morele besware gehad teen die diefstal van R250 000 van na&iuml;ewe  Deense skenkergeld nie &ndash; geld wat vir die armes bedoel is, maar gesorg het dat  Boesak in weelde kon lewe. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Duidelik voel die veroordeelde misdadiger en sy blanke vrou, Elna Boesak, dat  hulle besonder verontreg sou wees, desnieteenstaande die kwartmiljoen rand wat dr Boesak by die Dene verduister het. God hou, volgens die Boesaks en ook die  groteske Belydenis van Belhar, b&aacute;ie van hom en sy misdadige soort, en min van  hardwerkende blankes wat daagliks om oorlewing stry.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Di&eacute; besondere belydenis is derhalwe deurspek met politieke propaganda; God is  glo veral die god van die arme en die verontregte, volgens di&eacute; dokument. Maak  nie saak of jou armoede en verontregting selftoegedien is nie; maak nie saak of  jy &lsquo;n swendelaar soos Boesak is nie; hoe meer verontreg jy jou voel, hoe meer  kan jy volhou God hou meer van jou as van die res. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die Marxistiese boodskap van die Belydenis van Belhar &#8211; &lsquo;n sosialistiese  dokument met&nbsp; dieselfde doelstellings as Das Kapital &#8211; naamkik die  herverdeling van bates, is onomwonde: blank is boos, swart is beide goed en te na gekom. Swartes is volgens die belydenis glo histories benadeel. Blankes skuld  swartes derhalwe glo&nbsp;onbeperkte vergoeding daarvoor, vergoeding wat slegs  sal staak as Boesak en sy garde besluit dis nou genoeg. Dit geld alle blankes,  selfs tot in die sewende geslag.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die aanvaarding van die Belharbelydenis is uiteraard vir dr Boesak &lsquo;n  voorvereiste op die pad&nbsp;na sy voorgenome plundery van die NGK se bates.  Laat ons geen fout maak nie: die belydenis se anti-blanke propaganda en aandrang  op eenheid is niks anders as &lsquo;n aandrang daarop dat blanke gemeentes se bates  beskikbaar gestel moet word vir die grypsug van die Boesak-tipes nie.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Jy, jou walglike, kolonialistiese NGK-lidmaat, skuld Boesak dus iets, volgens die linkses wat die Belydenis van Belhar in jou keel wil  afdruk. Haal uit en wys, of word as &#39;n regse afgemaak. Jou dankoffers moet vir  Allan en Elna &#39;n groter herehuis in Bishopscourt aankoop. Weier jy, is jy per  definisie &quot;rassisties&quot;.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Hoe vreemd&nbsp;tog dat die groot meerderheid blanke lidmate nie die  Belydenis van Belhar wil aanvaar nie. Hoe rassisties van hulle! Of miskien juis nie.  Die werklikheid is, dis bloot ironies. Daar is niks vreemds daaraan nie. Ons kan  kennelik skynheilig wees en &ldquo;bieg&rdquo; dat ons &ldquo;aandadig&rdquo; sou wees daaraan dat ons  voorouers andere leer lees en skryf het, dat ons hulle ingelig het oor skoene,  die geskrewe woord, skarniere, besproeiing en kwantumfisika. Mea culpa &ndash; ons is  jammer daaroor. Of moontlik nie. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Blanke NGK-lidmate is egter&nbsp;nie diegene wat bevry moet word nie. Dit is  eerder dat die samelewing moet aanbeweeg. Dis nodig dat politiek korrekte  propaganda soos die Belharbelydenis gesien moet word vir wat dit is: &lsquo;n stuk  politieke dwaalleer, wat ontwerp is om die vaandeldraers van beskawing, die  blankes, te onderdruk, en om hulle laaste bastion, hul kerk, se bates te  plunder.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">1 euro deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&nbsp;<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Beeld\/Suid-Afrika\/0,,3-975_2404186,00.html\">Dr  Allan Boesak het bedank uit al sy ampte <\/a>in die Verenigende Gereformeerde  Kerk van Suid-Afrika, n&aacute;dat sy volgehoue propaganda oor die Belydenis van Belhar  verwerp is op &#39;n vergadering in Hammanskraal.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,2893,21092],"class_list":["post-3007","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-boesak-se-bedanking","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3007","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3007"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3007\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3007"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3007"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3007"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}