{"id":30051,"date":"2015-02-11T08:15:13","date_gmt":"2015-02-11T06:15:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30051"},"modified":"2015-02-11T08:15:13","modified_gmt":"2015-02-11T06:15:13","slug":"westerse-media-rig-ultimatum-aan-poetin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30051","title":{"rendered":"Westerse media rig ultimatum aan Poetin"},"content":{"rendered":"<p>Rusland het Maandag ges\u00ea pres. Wladimir Poetin sal geen ultimatums rakende die Oekra\u00efne duld nie.<\/p>\n<p>Di\u00e9 reaksie volg op Anglo-Amerikaanse mediaberigte dat Duitsland Poetin &#8220;tot m\u00f4re tyd gegee het om tot \u2019n nuwe vredesplan in te stem, anders sal Rusland nuwe sanksies in die gesig staar&#8221;.<\/p>\n<p>Poetin se woordvoerder, mnr. Dmitry Peskof, het op \u2019n Russiese\u00ad radiostasie verbaas ges\u00ea dat niemand nog ooit aan die president &#8216;n ultimatum gestel nie. Dit bly ongeoorloof, ongeag die versoeking, het Peskof gemaan.<\/p>\n<p>Die leiers van die Oekra\u00efne, Duitsland\u00ad en Frankryk maak gereed vir \u2019n beraad met Poetin in Minsk, in Belarus, m\u00f4re. <\/p>\n<p>Die doel is om \u2019n einde van tien maande se bloedvergieting\u00ad in Oos-Oekra\u00efne te bewerkstellig.<\/p>\n<p>Intussen oorweeg Amerika dit om die regeringstroepe van die Oekra\u00efne\u00ad te bewapen om pro-Russiese selfverdedigingsgroepe aan te val.<\/p>\n<p>Die VSA probeer &#8216;n burgeroorlog in die land stook na &#8216;n gefaalde kleurrewolusie namens groot oliebelange.<\/p>\n<p>Poetin het Sondag gedreig om hom aan m\u00f4re se beraad te onttrek indien die ander leiers nie tot \u201cverskeie\u00ad punte\u201d instem nie. Hy het nie oor di\u00e9 punte uitgebrei nie.<\/p>\n<p>Poetin het Vrydag tot ounag in die Kremlin met me. Angela Merkel en Francois Hollande, onderskeidelik\u00ad \u00addie Duitse en Franse leiers, vergader\u00ad. Dit was Merkel se eerste besoek aan Rusland sedert die krisis in die Oekra\u00efne\u00ad meer as \u2019n jaar gelede begin het.<\/p>\n<p>The Wall Street Journal het Sondag berig dat Merkel Poetin voor \u2019n ultimatum\u00ad gestel het, maar dit is onwaarskynlik aangesien Duitsland van Russiese gas afhanklik is.<\/p>\n<p>Merkel, wat geen geheim daarvan maak dat sy heftig gekant is teen die verskaffing van wapens aan die regeringsmagte van die Oekra\u00efne is nie, het ondersteuning van Frankryk gekry.<\/p>\n<p>Merkel het Maandag haar vredesplanne\u00ad met pres. Barack Obama by die Withuis in Washington\u00ad bespreek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rusland het Maandag ges\u00ea pres. Wladimir Poetin sal geen ultimatums rakende die Oekra\u00efne duld nie. Di\u00e9 reaksie volg op Anglo-Amerikaanse mediaberigte dat Duitsland Poetin &#8220;tot m\u00f4re tyd gegee het om tot \u2019n nuwe vredesplan in te stem, anders sal Rusland nuwe sanksies in die gesig staar&#8221;. Poetin se woordvoerder, mnr. Dmitry Peskof, het op \u2019n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30051\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Westerse media rig ultimatum aan Poetin&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7670,5227,4988,19502,2078],"class_list":["post-30051","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burgeroorlog","tag-duitsland","tag-gas","tag-oliebelange","tag-rusland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30051","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30051"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30051\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30051"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30051"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30051"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}