{"id":30001,"date":"2015-02-09T07:52:27","date_gmt":"2015-02-09T05:52:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30001"},"modified":"2015-02-09T07:52:27","modified_gmt":"2015-02-09T05:52:27","slug":"beurtkrag-waarskynlik-met-sukkelende-eskom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30001","title":{"rendered":"Beurtkrag waarskynlik met sukkelende Eskom"},"content":{"rendered":"<p>Die geskeduleerde instandhoudingswerk by Eenheid 1van die Koeberg Kernkragsentrale naby Kaapstad begin Maandag en sal na verwagting tot einde Mei duur. <\/p>\n<p>Eenheid 1 het weens &#8216;n onverwagse tegniese fout aan die einde van Januarie onklaar geraak.<\/p>\n<p>&#8220;Die stelsel sal hierdie week ook onder druk bly, dus bly die risiko vir beurtkrag hoog,&#8221; het Eskom ges\u00ea. &#8220;Daar is &#8216;n tekort aan opwekkingskrag weens eenhede wat tans weens beplande en onbeplande instandhouding nie krag aan die netwerk kan voorsien nie.&#8221;<\/p>\n<p>Eskom het intussen gewaarsku dat die kragnetwerk steeds onder groot druk verkeer.<\/p>\n<p>&#8220;Eenheid 1 by Koeberg word vanaf Maandag afgeskakel vir \u0149 geskeduleerde inspeksie en instandhouding. Die eenheid sal na verwagting teen die einde van Mei weer beskikbaar wees,&#8221; het Eskom bygevoeg.<\/p>\n<p>Fase Twee-beurtkrag is die naweek toegepas, wat die sesde agtereenvolgende dag van landwye beurtkrag was. <\/p>\n<p>Eskom s\u00ea hy het die naweek gefokus op sy dieselreserwes en die watervlakke van damme vir die komende week se kragopwekking.<\/p>\n<p>Die fokus is om die eenhede, wat onvoorsiend van die netwerk afgehaal moes word, so gou as moontlik weer aan die gang te kry.<\/p>\n<p>Die maatskappy het Suid-Afrikaners gemaan om steeds elektrisiteitsbesteding in te kort om die erns van beurtkrag te beperk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geskeduleerde instandhoudingswerk by Eenheid 1van die Koeberg Kernkragsentrale naby Kaapstad begin Maandag en sal na verwagting tot einde Mei duur. Eenheid 1 het weens &#8216;n onverwagse tegniese fout aan die einde van Januarie onklaar geraak. &#8220;Die stelsel sal hierdie week ook onder druk bly, dus bly die risiko vir beurtkrag hoog,&#8221; het Eskom ges\u00ea. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30001\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beurtkrag waarskynlik met sukkelende Eskom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5222,5342,4827,2300,19481],"class_list":["post-30001","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beurtkrag","tag-elektrisiteit","tag-eskom","tag-korrupsie","tag-load-shedding"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30001","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30001"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30001\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30001"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30001"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30001"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}