{"id":29995,"date":"2015-02-09T07:15:20","date_gmt":"2015-02-09T05:15:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29995"},"modified":"2015-02-09T07:15:20","modified_gmt":"2015-02-09T05:15:20","slug":"afrika-kry-sy-eerste-swart-heilige","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29995","title":{"rendered":"Afrika kry sy eerste swart heilige"},"content":{"rendered":"<p>Die eerste swart heilige van Afrika is nie Nelson Mandela nie, het die Sunday Times berig.<\/p>\n<p>Benedictus Daswa, &#8216;n Limpopo-skoolhoof wat gestenig, geslaan en doodgebrand is vir sy Katolieke oortuigings is, sal as die eerste swart heilige van Afrika verklaar word. <\/p>\n<p>&#8220;Hy het &#8216;n beginselvaste standpunt teen heksery ingeneem. Hy het dit openlik gedoen, selfs al was daar pogings op sy lewe voordat hy &#8216;n martelaar geword het,&#8221; het Biskop Hugh Slattery aan die koerant ges\u00ea, wat die veldtog vir die saligverklaring van Daswa gelei het.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nOp 22 Januarie vanjaar het Pous Francis die proklamasie om saligverklaring gemagtig.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nSlattery het ges\u00ea daar is &#8216;n &#8220;besliste moontlikheid&#8221; dat die pous kan die seremonie kan bywoon.<br \/>\n\u00a0<br \/>\n&#8220;Ons hoor dat hy waarskynlik na Afrika kom aan die einde van die jaar.&#8221;<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDaswa se storie is vervat in &#8216;n verslag van nagenoeg 1000 bladsye wat aan die Vatikaan voorgel\u00ea is.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nGebore in Mbahe in 1946 as &#8216;n lid van die Lemba-stam &#8211; wat hulself as afstammelinge van die Jode beskou &#8211; is Daswa na Katolisisme op die ouderdom van 17 bekeer.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nOp 2 Februarie 1990, is Daswa in &#8216;n lokval gelei en vermoor deur &#8216;n skare wat hom gestenig het, met &#8216;n knopkierie oor sy kop geslaan het en kookwater oor hom gegooi het omdat hy nie swaar weer aan heksery wou verbind nie.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHy was 43.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHierdie week, is &#8216;n uitnodiging om die plegtigheid by te woon deur die aartsbiskop van Durban, kardinaal Wilfred Napier, aan die Vatikaan oorhandig.<br \/>\n\u00a0<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste swart heilige van Afrika is nie Nelson Mandela nie, het die Sunday Times berig. Benedictus Daswa, &#8216;n Limpopo-skoolhoof wat gestenig, geslaan en doodgebrand is vir sy Katolieke oortuigings is, sal as die eerste swart heilige van Afrika verklaar word. &#8220;Hy het &#8216;n beginselvaste standpunt teen heksery ingeneem. Hy het dit openlik gedoen, selfs &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29995\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrika kry sy eerste swart heilige&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19475,5428,19478,16871,19477,13890,19476],"class_list":["post-29995","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eerste-swart-heilige","tag-jode","tag-kardinaal-napier","tag-katolieke-kerk","tag-lembastam","tag-marteling","tag-vatikaan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29995","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29995"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29995\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29995"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29995"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29995"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}