{"id":29940,"date":"2015-02-06T12:03:53","date_gmt":"2015-02-06T10:03:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29940"},"modified":"2015-02-06T12:13:14","modified_gmt":"2015-02-06T10:13:14","slug":"city-press-beweer-blanke-skoolseuns-het-swart-medeleerling-met-dweilstok-verkrag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29940","title":{"rendered":"City Press beweer wit skoolseuns &#8216;verkrag&#8217; swarte met dweilstok"},"content":{"rendered":"<p>Die antiwit koerant City Press, wat al voorheen deur die Persombudsman voor stok gekry is weens <a title=\"Nasperskoerant publiseer leuens en antiwit haat\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=10921\">fiktiewe beriggewing<\/a> oor wit-op-swart geweld, het vanoggend die land op hol oor die beweerde &#8220;verkragting&#8221; van &#8216;n swart landbouskoolleerling deur sy wit koshuismaats, blykbaar as deel van &#8216;n ontgroeningseremonie.<\/p>\n<p>City Press is &#8216;n Engelse Sondagkoerant in die Naspersstal en het die insident met geskal aangekondig as: &#8220;Schoolboy raped in horror \u2018race attack\u2019&#8221;.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright wp-image-29947 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil-300x300.jpg\" alt=\"dweil\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil-300x300.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil-100x100.jpg 100w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil-148x148.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil-31x31.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil-38x38.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil-215x215.jpg 215w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/02\/dweil.jpg 500w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die vier leerders tussen die ouderdomme van 14 en 19 van \u2018n skool in die Noord-Kaap wat vanoggend in die landdroshof op Jan Kempdorp op aanklagte van verkragting en aanranding verskyn, is sedert die beweerde voorval in die sorg van hul ouers.<\/p>\n<p>&#8216;n Klag van verkragting is intussen by die polisie aanhangig gemaak en die vier wit seuns tussen die ouderdomomme van 14 en 19 sal vanoggend in die landdroshof op\u00a0Jan Kempdorp op aanklagte van verkragting en aanranding verskyn. &#8216;n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Mooi, gebruik egter nie die term &#8220;verkragting&#8221; in sy verklaring nie. Hy s\u00ea bloot dat &#8220;dit beweer word dat die verdagtes die slagoffer se koshuiskamer Sondagaand om 9:30 binnegekom het. As deel van &#8216;n ontgroeningseremonie by die skool is hy kaal uitgetrek, sy hand en voete vasgemaak en met sy gesig na onder neergel\u00ea. Na bewering is die slagoffer deur die verdagtes gemolesteer en verneder.&#8221;<\/p>\n<p>Die molestering is glo met &#8216;n besemstok of dweilstok gepleeg. Tot dusver is dit onbekend of daar wel penetrasie plaasgevind het, maar aanraking met die besemstok of dweilstok is volgens City Press die nuwe definisie van verkragting. Die koerant s\u00ea: &#8220;Aan die einde van die video, wat City Press gesien het, word die kind duidelik verkrag.&#8221;<\/p>\n<h3>Was dit &#8216;n tandeborsel of &#8216;n dweil?<\/h3>\n<p>In &#8216;n ander berig oor die voorval op die webblad van IOL, beweer die slagoffer se moeder dat hy met &#8216;n tandeborsel verkrag is. Sy s\u00ea:<\/p>\n<p>&#8220;(Terwyl hulle hom vasmaak), het die kinders rassistiese taal gebruik.<\/p>\n<p>Hulle het toe &#8216;n dweil geneem en seep en skeerseep op hom gesmeer. Nog &#8216;n leerling het &#8216;n tandeborsel geneem en dit in sy rektum gedruk. Daar is berigte dat hulle selfs die houtstok van die dweil in sy rektum gesteek het.&#8221;<\/p>\n<p>Intussen het &#8216;n woordvoerder van Noord-Kaapse onderwysderpartement, Sydney Stander, die gedrag van die leerlinge as verkriklik beskryf terwyl &#8216;n LUR dit as &#8220;onswart&#8221; (unAfrican) tipeer. Stander s\u00ea:<\/p>\n<p>&#8220;Dis met leedwese en groot teleurstelling dat die NKOD van die verskriklike, onmenslike voorval by Landbouho\u00ebrskool verneem het. Ons is deur die voorval geskok. Die LUR, Cjiekella-Lecholo, het geen woorde gehad toe hy daarvan in kennis gestel is nie. Hy het ges\u00ea di\u00e9 tipe gedrag is onswart, onmenslik en hoort nie in die skoolstelsel nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die voorval word ook as &#8220;rassisties&#8221; gesien. Die departementshoof van onderwys in die Noord-Kaap, Tshepo Pharasi, s\u00ea die skool\u00a0 het &#8220;\u2018n geskiedenis van rassistiese voorvalle, en is daar al met die skool gewerk om sulke gedrag hok te slaan&#8221;.<\/p>\n<p>Die skool het intussen die swart kind se skoolgeld terugbetaal. Daaroor s\u00ea die kind se moeder:<\/p>\n<p>&#8220;Die skool het ges\u00ea dat my kind nie goed aanvaar sal word nie, indien hy na die skool sou terugkeer&#8230; nie dat ek hom wil terugneem nie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die antiwit koerant City Press, wat al voorheen deur die Persombudsman voor stok gekry is weens fiktiewe beriggewing oor wit-op-swart geweld, het vanoggend die land op hol oor die beweerde &#8220;verkragting&#8221; van &#8216;n swart landbouskoolleerling deur sy wit koshuismaats, blykbaar as deel van &#8216;n ontgroeningseremonie. City Press is &#8216;n Engelse Sondagkoerant in die Naspersstal en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29940\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;City Press beweer wit skoolseuns &#8216;verkrag&#8217; swarte met dweilstok&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19455,19454,4772,266,19456,19457,4489],"class_list":["post-29940","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dweil","tag-jankempdorp","tag-ras","tag-rassisme","tag-stok","tag-tandeborsel","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29940","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29940"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29940\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29940"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29940"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29940"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}