{"id":29933,"date":"2015-02-06T11:00:47","date_gmt":"2015-02-06T09:00:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29933"},"modified":"2015-02-06T11:00:47","modified_gmt":"2015-02-06T09:00:47","slug":"indonesie-stel-veiligheid-vir-lugrederye-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29933","title":{"rendered":"Indonesi\u00eb stel veiligheid vir lugrederye uit"},"content":{"rendered":"<p>Indonesi\u00eb se ministerie van vervoer het Donderdag ges\u00ea planne om volgende maand die veiligheidgradering aan te kondig van lugrederye wat in die land werksaam is, is tot Junie uitgestel, het Xinhua berig.<\/p>\n<p>Die veiligheidsgraderings is daarop gemik om veiligheid binne die plaaslike lugvaarbedryf te verbeter, het \u2019n beampte gister ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die land se minister van vervoer, Ignatius Jonan, het ges\u00ea sy ministerie sou die lisensies van lugrederye wat nie aan spesifieke veiligheidstandaarde voldoen nie, summier opskort. Ander lugrederye sal daarna die geleentheid kry om maatskappye wat ni\u00e9 aan die vereistes voldoen nie, te vervang.<\/p>\n<p>Jonan het die plan verlede maand aangekondig n\u00e1 die neerstorting van \u2019n AirAsia-vliegtuig op 28 Desember in Indonesiese waters, en waarin al 162 passasiers gesterf het.<\/p>\n<p>Nouer samewerking met die Indonesiese Nasionale Lugrederyvereniging (INACA) sou ook onderneem word om deursigtigheid in die werksaamhede en die finansiering van vliegtuie te verbeter, het die minister ges\u00ea.<\/p>\n<p>Indonesi\u00eb skenk ernstige aandag aan die veiligheidstandaard van lugvaart, aangesien verskeie vliegtuigongelukkie in die afgelope paar jaar daar plaasgevind het. Die Europese Unie het in 2007 \u2019n reisverbod ten opsigte van talle Indonesiese lugrederye uitgereik. Die verbod is twee jaar later weens \u2019n verbetering in veiligheid opgehef.<\/p>\n<p>Indonesi\u00eb, wat bestaan uit \u2019n groot eilandgroep met &#8216;n bevolking van meer as 238 000 000 en &#8216;n groeiende middelklas, is &#8216;n potensi\u00eble mark vir laekoste-lugrederye, met die regering wat vlugroetes wil uitbrei om die meer as 17 500 eilande deur middel van lugvervoer met mekaar te verbind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Indonesi\u00eb se ministerie van vervoer het Donderdag ges\u00ea planne om volgende maand die veiligheidgradering aan te kondig van lugrederye wat in die land werksaam is, is tot Junie uitgestel, het Xinhua berig. Die veiligheidsgraderings is daarop gemik om veiligheid binne die plaaslike lugvaarbedryf te verbeter, het \u2019n beampte gister ges\u00ea. Die land se minister van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7906,16384,7310,19446],"class_list":["post-29933","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-indonesie","tag-lugrederye","tag-veiligheid","tag-vliegongelukke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29933","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29933"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29933\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29933"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29933"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29933"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}