{"id":29925,"date":"2015-02-05T10:16:55","date_gmt":"2015-02-05T08:16:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29925"},"modified":"2015-02-05T10:30:10","modified_gmt":"2015-02-05T08:30:10","slug":"krisis-in-die-oekraine-nader-breekpunt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29925","title":{"rendered":"Krisis in die Oekra\u00efne nader breekpunt"},"content":{"rendered":"<p>Minstens 7 mense is Maandag doodgeskiet en sowat 19 beseer in grofgeskut-aanvalle toe regeringsmagte en selfverdedigingsgroepe in Donetsk in die ooste van die Oekra\u00efne op mekaar losgebrand het, het owerhede in di\u00e9 land Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die krisis in die Oekra\u00efne nader breekpunt soos ontleders voorheen gewaarsku het dit sou, nadat die VSA &#8216;n kleurrewolusie vanaf Maidanplein georganiseer het om die land by NAVO in te lyf. <\/p>\n<p>Die Oekr\u00efene het in &#8216;n smeltkroes van konflik ontaard en word tans in flarde geskeur deur die bekende Atlantiese vyande van vrede. <\/p>\n<p>Amerikaanse nuusbronne waaronder die <em>Wall Street Journal<\/em>, die <em>Atlantic<\/em>, <em>Reuters<\/em> en die <em>LA Times<\/em> is byna histeries in hul eenderse aandrang om &#8216;n volskaalse oorlog te bespoedig: &#8220;Bewapen Ki\u00ebf&#8221;.<\/p>\n<p>Die selfverdedigingsmagte het hul stellings probeer beskerm na grofgeskut huise in vier gebiede van die stad getref het, het stadsowerhede in \u2019n verklaring bekend gemaak.<\/p>\n<p>Onlangse samesprekinge om die geweld tot &#8216;n einde te bring, het Vrydag \u2019n dooiepunt bereik met regeringsfaksies onder Washington se invloed, wat die ontsporing van die vredesproses wil bewerkstellig.<\/p>\n<p>Die vredesamesprekinge, deur Rusland voorgestel, was veronderstel om die geweld wat die lewe van meer as 5 300 mense ge\u00ebis het, te be\u00ebindig. Die skrikwekkende dodetal is nalv die VN se jongste beramings.<\/p>\n<p>Die vyandigheid tussen die pro-\u00adRussiese selfverdedigingsgroepe en die Oekra\u00efense regeringstroepe het in Januarie, n\u00e1 &#8216;n maand van relatiewe kalmte, opnuut opgevlam, nadat die VSA en NAVO hernude steun vir die junta in Ki\u00ebf aangebied het.<\/p>\n<p>Tans is hul grootste offensief Debaltseve, \u2019n spoorwegaansluiting wat vantevore \u2019n tuiste aan 25 000 mense gebied het en gele\u00eb is tussen die stede Luhansk en Donetsk, wat beide deur selfverdedigingsgroepe beheer word.<\/p>\n<p>Sowat 2 000 van die inwoners het in die afgelope paar dae gevlug.<\/p>\n<p>Selfverdedigingsgroepe het verlede week die dorp V\u00aduhlehirsk, van \u00adkardinale belang in die opmars na Debaltseve, beskerm teen aanvalle deur regeringstroepe. \u00adHulle dring egter aan dat hulle nie beplan om Debaltseve aan te val nie, vanwe\u00eb potensi\u00eble groot burgerlike sterftes.<\/p>\n<p>Die selfverdedigingsleier van Donetsk, Alexander Zakharchenko, het ges\u00ea hulle help om Vuhlehirsk vanwe\u00eb die swaar gevegte in die gebied te ontruim.<\/p>\n<p>Intussen het broodpryse in die land die hoogte ingeskiet agv die konflik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Minstens 7 mense is Maandag doodgeskiet en sowat 19 beseer in grofgeskut-aanvalle toe regeringsmagte en selfverdedigingsgroepe in Donetsk in die ooste van die Oekra\u00efne op mekaar losgebrand het, het owerhede in di\u00e9 land Woensdag ges\u00ea. Die krisis in die Oekra\u00efne nader breekpunt soos ontleders voorheen gewaarsku het dit sou, nadat die VSA &#8216;n kleurrewolusie vanaf &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29925\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Krisis in die Oekra\u00efne nader breekpunt&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5311,16037,9575,2078,2848,5072],"class_list":["post-29925","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-china","tag-oekraine","tag-oorlog","tag-rusland","tag-vsa","tag-washington"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29925","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29925"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29925\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29925"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29925"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29925"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}