{"id":29895,"date":"2015-02-04T08:37:11","date_gmt":"2015-02-04T06:37:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29895"},"modified":"2015-02-04T08:37:11","modified_gmt":"2015-02-04T06:37:11","slug":"derby-lewis-wend-hom-tot-de-kock-se-regsverteenwoordiger","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29895","title":{"rendered":"Derby-Lewis wend hom tot De Kock se regsverteenwoordiger"},"content":{"rendered":"<p>Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het aangekondig dat Julian Knight, wat vroe\u00ebr die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock verteenwoordig het, voortaan as haar man se regsverteenwoordiger sal optree.<\/p>\n<p>Derby-Lewis het Dinsdag bewerings ontken dat hy sy vorige prokureur Marius Coertze versoek het om die minister van korrektiewe dienste te dagvaar vir R2 miljoen.<\/p>\n<p>\u201cDit het nooit gebeur nie,\u201d het Derby-Lewis in &#8216;n verklaring ges\u00ea. \u201cEk het hom nooit opdrag gegee om die minister of enigiemand anders by die departement te dagvaar nie.\u201d<\/p>\n<p>Derby-Lewis het ges\u00ea hy het &#8216;n e-pos aan minister Michael Masutha se woordvoerder gestuur om hom in kennis te stel dat hy nie die opdrag aan sy prokureur gegee het nie, en het om verskoning gevra oor die verkeerde inligting.<\/p>\n<p>Coertze verteenwoordig sedert Sondag nie meer vir Derby-Lewis nie.<\/p>\n<p>Masutha het Vrydag aangekondig dat Derby-Lewis se aansoek om mediese parool afgekeur is. De Kock se aansoek is goedgekeur. <\/p>\n<p>Alhoewel die mediese paroolraad aanbeveel het dat hy vrygelaat moet word, het Masutha &#8216;n naamkwessie op Derby-Lewis se mediese verslae voorgehou as &#8216;n verskoning om Derby-Lewis in die tronk te hou. <\/p>\n<p>Derby-Lewis is deur die owerhede self versoek om &#8216;n skuilnaam op sy mediese verslae te gebruik, iets wat die minister nou probeer uitbuit tot sy voordeel.<\/p>\n<p>Die minister het die paroolraad veroordeel dat die vrylating voorgestel word, aangesien Derby-Lewis slegs fase 3-longkanker het. Volgens wetgewing kwalifiseer glo slegs diegene met fase 4-longkanker.<\/p>\n<p>De Kock ly egter aan geen kwaal nie.<\/p>\n<p>Masutha het ook ges\u00ea hy is nie oortuig dat Derby-Lewis ware berou toon nie.<\/p>\n<p>Clive Derby-Lewis is vir die moord veroordeel nadat &#8216;n regsverteenwoordiger wat sy dienste &#8220;gratis&#8221; aangebied het, hom aangeraai het om nie oor sy onskuld te getuig nie, &#8216;n fatale fout.<\/p>\n<p>&#8216;n Filmmaker het vroe\u00ebr ges\u00ea hy is bewus van sekere regslui wat deur die ANC en hul meelopers aangewend word om sake &#8220;te gooi&#8221; in hul guns en hulself dan as simpatiek voordoen en gratis hul dienste aanbied. Die bekende regisseur wou anoniem bly, maar het aan Praag bevestig dat hy meen dat Derby-Lewis se geval soorteglyk is.<\/p>\n<p>Die sogenaamde getuie, &#8216;n swart vrou, wat vertel het dat Derby-Lewis die wapen verskaf het, is volgens ander getuies afgedreig aangesien sy nie die oorhandiging sou kon sien plaasvind van waar sy beweer het sy was nie. Getuies wat haar leuens sou kon weerl\u00ea, is verhoed om te getuig.<\/p>\n<p>Janusz Walus, &#8216;n Poolse immigrant, het die leier van die SAKP, Chris Hani, op 10 April 1993 doodgeskiet. <\/p>\n<p>Hy is skuldig bevind aan moord en ter dood veroordeel, maar dit is na lewenslank verander toe Suid-Afrika die doodstraf afgeskaf het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het aangekondig dat Julian Knight, wat vroe\u00ebr die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock verteenwoordig het, voortaan as haar man se regsverteenwoordiger sal optree. Derby-Lewis het Dinsdag bewerings ontken dat hy sy vorige prokureur Marius Coertze versoek het om die minister van korrektiewe dienste te dagvaar vir R2 miljoen. \u201cDit het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29895\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Derby-Lewis wend hom tot De Kock se regsverteenwoordiger&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[10124,8177,2300,11616,19426],"class_list":["post-29895","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-clive-derby-lewis","tag-eugene-de-kock","tag-korrupsie","tag-parool","tag-regslui"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29895","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29895"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29895\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29895"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29895"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29895"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}