{"id":29893,"date":"2015-02-04T08:10:43","date_gmt":"2015-02-04T06:10:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29893"},"modified":"2015-02-04T08:10:43","modified_gmt":"2015-02-04T06:10:43","slug":"oproer-oor-waterplan-by-brits","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29893","title":{"rendered":"Oproer oor waterplan by Brits"},"content":{"rendered":"<p>Die burgemeesterskomitee van die Madibeng-munisipaliteit in die Noordwesprovinsie sukkel om die situasie in Majakaneng onder beheer te kry nadat inwoners &#8211; hoofsaaklik jong swart mans &#8211; met die polisie slaags geraak het oor water.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nVroe\u00ebr di\u00e9 week het die komitee met die leiers van die amokmakers ooreengekom en besluit om saam te werk om die waterprobleme in die gebied op te los. <\/p>\n<p>Die burgemeester van die gebied Jostina Mothibe was nie teenwoordig nie, maar haar komitee het &#8216;n tydperk van twee tot vier weke gevra om die beskadigde pype en lekkasies in die watertoevoer te herstel.<br \/>\n\u00a0<br \/>\n&#8216;n Verteenwoordiger van die burgemeester, Kabelo Ntshabele het ges\u00ea die voorsiening van water is &#8216;n prioriteit vir die regering. Premier Supra Mahumapelo het verlede maand &#8216;n water- en sanitasieplan aangekondig om die probleme in die provinsie aan te pak.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHy is in &#8216;n vennootskap met die Ontwikkelingsbank van SA en die groot projek sal glo meer as R350 miljoen kos.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nAlle water infrastruktuurplanne moet glo teen die einde van Maart voltooi wees en inwoners moet gereeld ingelig word oor die vordering.<\/p>\n<p>Intussen het daar van die skikking tussen die burgemeester en die oproermakers dadels gekom en drie vragmotors is op die N-4 snelweg by Majakaneng naby Brits aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>Verkeer tussen Pretoria en Rustenburg is vroe\u00ebr tot stilstand gedwing nadat verskeie voertuie ook met klippe bestook is. <\/p>\n<p>Van die oproeriges s\u00ea hulle het hulle tot di\u00e9 vlakke van geweld gewend om seker te maak dat die regering spoedig aandag skenk aan hulle griewe. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea dis die enigste taal wat die regering verstaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgemeesterskomitee van die Madibeng-munisipaliteit in die Noordwesprovinsie sukkel om die situasie in Majakaneng onder beheer te kry nadat inwoners &#8211; hoofsaaklik jong swart mans &#8211; met die polisie slaags geraak het oor water. \u00a0 Vroe\u00ebr di\u00e9 week het die komitee met die leiers van die amokmakers ooreengekom en besluit om saam te werk om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29893\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproer oor waterplan by Brits&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11700,8975,17284,5457,11414,19424],"class_list":["post-29893","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-infrastruktuur","tag-madibeng","tag-ontwikkelingsbank","tag-openbare-geweld","tag-rustenburg","tag-waterplan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29893","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29893"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29893\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29893"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29893"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29893"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}