{"id":29869,"date":"2015-02-03T08:48:22","date_gmt":"2015-02-03T06:48:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29869"},"modified":"2015-02-03T08:48:22","modified_gmt":"2015-02-03T06:48:22","slug":"brand-le-skool-in-puin-na-etniese-konflik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29869","title":{"rendered":"Brand l\u00ea skool in puin na etniese konflik"},"content":{"rendered":"<p>Forensiese beamptes sal vandag met ondersoeke by die ho\u00ebrskool in Malamulele in Limpopo begin nadat &#8216;n brand Maandagaand &#8216;n kantoorblok in puin gel\u00ea het, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die gebied word die afgelope bykans drie weke deur protesoptrede geteister deur Tsongasprekers wat &#8216;n afsonderlike munisipaliteit eis. <\/p>\n<p>Tsongas kla dat Vendas voorkeur geniet.<\/p>\n<p>Leerders het nog nie sedert die begin van die skooljaar onderrig gehad nie. Inwoners in die gebied s\u00ea die skool is deur die polisie met doringdraad afgesper en niemand kon die brand blus nie. <\/p>\n<p>Hulle beweer dat die polisie niks gedoen het om die brand te bestry nie. <\/p>\n<p>Die munisipale afbakeningsraad het Vrydag beslis dat die gebied nie &#8216;n aparte munisipaliteit van die Thulamela-munisipaliteit kan kry nie. <\/p>\n<p>Die polisie is in die gebied ontplooi. <\/p>\n<p>Intussen het die DA aangedui dat hy die Malamuele-taakspan, wat die protesoptrede re\u00ebl, by die Menseregtekommissie gaan verkla omdat kinders nie kan skoolgaan nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Forensiese beamptes sal vandag met ondersoeke by die ho\u00ebrskool in Malamulele in Limpopo begin nadat &#8216;n brand Maandagaand &#8216;n kantoorblok in puin gel\u00ea het, het RSG berig. Die gebied word die afgelope bykans drie weke deur protesoptrede geteister deur Tsongasprekers wat &#8216;n afsonderlike munisipaliteit eis. Tsongas kla dat Vendas voorkeur geniet. Leerders het nog nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29869\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brand l\u00ea skool in puin na etniese konflik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9682,9115,12139,19416,5488,6745],"class_list":["post-29869","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-etniese-konflik","tag-limpopo","tag-malamulele","tag-munisipale-afbakening","tag-oproer","tag-skool"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29869","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29869"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29869\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29869"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29869"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29869"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}