{"id":29837,"date":"2015-02-02T13:32:05","date_gmt":"2015-02-02T11:32:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29837"},"modified":"2015-02-02T13:42:34","modified_gmt":"2015-02-02T11:42:34","slug":"die-curroskool-vervolg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29837","title":{"rendered":"Die Curroskool, vervolg"},"content":{"rendered":"<p>Soos lesers kan aflei uit my twee rubrieke wat oor dieselfde onderwerp handel die afgelope paar dae, vind ek die gebeure by die <a title=\"Windbestuiwing by die Curroskool\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=29779\">Curroskool<\/a> besonder interessant. Dit is interessant omdat dit al die elemente van wat die multikul-gedrog onwerkbaar maak, in een skool vervat.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-15429\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-150x150.jpg\" alt=\"delport_manfred_600\" width=\"100\" height=\"100\" \/><\/a>Swart ouers wil skynbaar hul kinders ten alle koste in \u2018n skool met blanke leerlinge h\u00ea. Nie net dring die Curroskool se ouers aan op \u2018n skool met blanke onderwysers nie, maar word daar ook heftig rassisme gegil wanneer daar nie ook blanke kinders in die swart \u201cl\u00eannas\u201d se klasse is nie. Interessant, nie waar nie? Die swart ouers maak heftig beswaar oor &#8211; en hier is die skreeusnaakse aspek \u2013 \u2018n oormaat van hul eie telgies; hulle is ontevrede agv te veel swart \u201cl\u00eannas\u201d in dieselfde klas! Groucho Marx kon net sowel van hierdie rassisme-gillers gepraat het toe hy ges\u00ea het: \u201cI don\u2019t care to belong to any club that would have me as a member.\u201d Laasgenoemde is \u2018n baie raak en spitsvondige opsomming van presies wat hier aan die gang is.<\/p>\n<p>\u2018n Amerikaanse skrywer, John Derbyshire, het ook op hierdie verskynsel gewys, en geskryf dat swartes \u2018n geweldige begeerte het om hulself aan blankes op te dwing, onder die voorwendsel van integrasie. Hulle wil byvoorbeeld ten alle koste in blanke lande woon \u2013 talle Afrikane verdrink in die Middellandse See in hul naarstiglike gevlug na Europa. So ook wil swartes in blanke buurte woon. Hierdie drang dra egter die sade van sy eie vernietiging. Sodra daar \u2018n meerderheid swartes in \u2018n buurt, land of skool soos Curro beland, wys Derbyshire uit dat hulle teenwoordigheid die ganse rede waarom hulle in die eerste plek daar wou wees, vernietig. Amerikaanse eiendomsagente het selfs \u2018n term hiervoor: \u201cBlockbusting.\u201d Sodra een swart gesin sy intrek in \u2018n voormalige blanke buurt neem, vlug die oorblywende blankes na witter buurte toe. (Derbyshire het natuurlik, omdat hy die waarheid durf praat het, sy werk as skrywer verloor.)<\/p>\n<p>Dit is presies wat in die Curroskool gebeur het. Die City Press berig vandag dat daar \u2018n grootskeepse onttrekking van blanke leerlinge uit die Curroskool plaasgevind het omdat blanke ouers besorg was omdat die skool verswart het, en dat hierdie sogenaamde \u201cwhite flight\u201d aanleiding gegee het tot die huidige herrie oor sogenaamde rassisme binne die skool. Blanke ouers het die skrif teen die muur gesien, op groot skaal met hul voete gestem en hul kinders uit die betrokke skool verwyder. Die resultaat hiervan was dat daar slegs enkele blanke kinders oorgebly het, en hierdie klein groepie blanke kinders is almal in dieselfde klas ingedeel. Dit is eweneens opmerklik dat die gegil oor sogenaamde rassisme nie opgegaan het omdat daar \u2018n meerderheid blankes in die betrokke klas was nie. Die blanke kinders was steeds in die minderheid in die betrokke klas. Nietemin dring die swart ouers daarop aan dat selfs hierdie klein groepie blankes tussen die swart klasse verdeel moet word.<\/p>\n<p>Dit is eintlik verstommend, nie waar nie? Swart ouers teem oor blanke rassisme, maar in \u2018n direkte weerspreking van hul eie huilerige geskree oor sogenaamde rassisme, dring hulle daarop aan dat hulle kinders aan daardie einste blanke rassiste blootgestel moet word. Synde \u2018n privaatskool, is die Curroskool ook goed toegerus, met toereikende leergeriewe, handboeke en dies meer. Die verskoning dat swart skole swak geriewe het, word dikwels as verskoning vir swart l\u00eannas se onderprestasie voorgehou, maar te oordeel aan die geskree rondom die Curroskool is dit klaarblyklik nie net handboeke wat volgens swart ouers tekortskiet in swart skole nie, maar dit is ook inderdaad blanke leerlinge, bid jou aan!<\/p>\n<p>Wys jou net: die multikul-gedrog is \u2018n onding en die sogenaamde re\u00ebnboognasie \u2018n onwerkbare ramp. Gedwonge integrasie kos geld. Die multikul-gedrog verg aanhoudende krisisbestuur. Dit veroorsaak deurlopend konflik. Niemand is gelukkig met gedwonge integrasie nie, nie die blankes nie, en veral nie die swart ouers nie.<\/p>\n<p><a class=\"twitter-follow-button\" href=\"https:\/\/twitter.com\/ManfredDelport\" data-show-count=\"true\" data-lang=\"nl\" data-size=\"large\">@ManfredDelport volgen<\/a><br \/>\n<script>\/\/ <![CDATA[\n!function(d,s,id){var js,fjs=d.getElementsByTagName(s)[0],p=\/^http:\/.test(d.location)?'http':'https';if(!d.getElementById(id)){js=d.createElement(s);js.id=id;js.src=p+':\/\/platform.twitter.com\/widgets.js';fjs.parentNode.insertBefore(js,fjs);}}(document, 'script', 'twitter-wjs');\n\/\/ ]]><\/script><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos lesers kan aflei uit my twee rubrieke wat oor dieselfde onderwerp handel die afgelope paar dae, vind ek die gebeure by die Curroskool besonder interessant. Dit is interessant omdat dit al die elemente van wat die multikul-gedrog onwerkbaar maak, in een skool vervat. Swart ouers wil skynbaar hul kinders ten alle koste in \u2018n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":11,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[19382,5278,19410,4772,266],"class_list":["post-29837","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-curroskool","tag-gedwonge-integrasie","tag-john-derbyshire","tag-ras","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/11"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29837"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29837\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29837"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29837"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}