{"id":29823,"date":"2015-02-02T08:43:59","date_gmt":"2015-02-02T06:43:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29823"},"modified":"2015-02-02T08:43:59","modified_gmt":"2015-02-02T06:43:59","slug":"african-bank-se-uitspattige-baas-skielik-oorlede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29823","title":{"rendered":"African Bank se uitspattige baas skielik oorlede"},"content":{"rendered":"<p>Omstrede voormalige hoof van risiko by African Bank, Tami Sokutu, is by sy huis in Kaapstad op die ouderdom van 53 n\u00e1 &#8216;n kort siekbed oorlede, het die Sunday Times berig.<\/p>\n<p>Sokutu, het opslae gemaak verlede jaar met sy opmerking &#8220;fok die armes&#8221; in die nasleep van die bank se probleme.<\/p>\n<p>Die SA Reserwebank moes in Augustus 2014 instaan om African Bank te red, hoofsaaklik weens slegte skuld.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nSokutu het by dieselfde geleentheid gespog oor sy persoonlike rykdom, sy drie huise in Suid-Afrika, een in Portugal en &#8216;n vloot van luukse motors.<\/p>\n<p>Hy is in die Sunday Times destyds aangehaal waar hy oor die bank se kli\u00ebnte ges\u00ea het: &#8220;Fok hulle fok hulle&#8221;. Die bank het aan baie swartes lenings toegestaan wat nie kon bekostig om dit terug te betaal nie.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHy het reeds meer as R50 miljoen in aandele-opsies en R35 miljoen aan salaris en bonusse verdien toe hy by die bank in Februarie verlede jaar bedank het.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nSokutu is naby Mthatha gebore. Hy het aan die Universiteit van Kaapstad studeer, en &#8216;n magistergraad in 1992 behaal. Hy het ook studies aan Wits Business School en Harvard voltooi.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nSokutu het in 2002 by African Bank aangesluit is &#8216;n jaar later op die direksie aangestel.<br \/>\n\u00a0<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Omstrede voormalige hoof van risiko by African Bank, Tami Sokutu, is by sy huis in Kaapstad op die ouderdom van 53 n\u00e1 &#8216;n kort siekbed oorlede, het die Sunday Times berig. Sokutu, het opslae gemaak verlede jaar met sy opmerking &#8220;fok die armes&#8221; in die nasleep van die bank se probleme. Die SA Reserwebank moes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29823\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;African Bank se uitspattige baas skielik oorlede&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17534,19401,19402,9905],"class_list":["post-29823","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-african-bank","tag-fok-die-armes","tag-tami-sokuku","tag-universiteit-van-kaapstad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29823"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29823\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}