{"id":29801,"date":"2015-02-02T06:01:11","date_gmt":"2015-02-02T04:01:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29801"},"modified":"2015-02-02T06:01:11","modified_gmt":"2015-02-02T04:01:11","slug":"selebi-was-n-galante-terroris-minister","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29801","title":{"rendered":"Selebi was &#8216;n &#8216;galante terroris&#8217;: minister"},"content":{"rendered":"<p>Die veroordeelde misdadiger en oudterroris Jackie Selebi is gister met volle eerbewys vanuit die reuse-NG Kerk Moreleta begrawe met die minister van vervoer Dipuo Peters wat sy rol in die &#8220;oorwinning oor apartheid&#8221; geloof het.<\/p>\n<p>Sy het oor die omstrede polisiekommissaris wat sy bande met georganiseerde misdaad as&#8217;t ware gereklameer het, ges\u00ea: &#8220;Deur die SA Youth Congress (Sayco) was kameraad Jackie deel van al die forums van die ANC&#8230; wat die ondergang van apartheid (en die Afrikanerregering) beplan het.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Ek staan hier as verteenwoordiger van die jeug wat die aflosstok by Selebi oorgeneem het.&#8221;<\/p>\n<p>Selebi was een van die marionette wat deur die Sweedse regering in weelde oorsee onderhou is om terreur in Suid-Afrika tydens die tagtigerjare aan te stig.<\/p>\n<p>Volgens Dipuo Peters het Selebi &#8216;n rol daarin gespeel om te verseker dat jong swart geweldenaars in Suid-Afrika met die sogenaamde &#8220;jeug in ballingskap&#8221; saamwerk om die land op sy knie\u00eb te bring.<\/p>\n<p>Sy het gespog oor die hoeveelheid geld wat die Sweedse regering, asook die W\u00eareldraad van Kerke, aan hul ANC-terreurgroep onder leiding van die Litaus-gebore Joe (Yossel Mashel) Slovo geskenk het. &#8220;Dit was nie kleingeld nie,&#8221; het sy in die NG Kerk Moreleta ges\u00ea. Selebi het gesorg dat die skoleboikotte in Suid-Afrika befonds en opgestook word.<\/p>\n<p>&#8220;Hy was &#8216;n galante terroris,&#8221; het Peters ges\u00ea terwyl sy die eufemisme &#8220;vryheidsvegter&#8221; gebruik.<\/p>\n<p>Selebi is op omstrede wyse uit die gevangenis op mediese parool vrygelaat, nadat hy aanvanklik op 3 Augustus 2010 tot 15 jaar tronkstraf weens korrupsie gevonnis is. Ten tye van sy dood was hy 64. Na bewering het hy aan suikersiekte en nierprobleme gely.<\/p>\n<p>Onder andere het Selebi omkoopgeld van die veroordeelde misdadiger Glenn Agliotti aanvaar.<\/p>\n<p>Die hoofstroommedia in die land berig vandag op &#8216;n kruiperige toon oor Selebi se begrafnis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die veroordeelde misdadiger en oudterroris Jackie Selebi is gister met volle eerbewys vanuit die reuse-NG Kerk Moreleta begrawe met die minister van vervoer Dipuo Peters wat sy rol in die &#8220;oorwinning oor apartheid&#8221; geloof het. Sy het oor die omstrede polisiekommissaris wat sy bande met georganiseerde misdaad as&#8217;t ware gereklameer het, ges\u00ea: &#8220;Deur die SA &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29801\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selebi was &#8216;n &#8216;galante terroris&#8217;: minister&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,9708,6995,6996,218,19388,19389,8707,14645],"class_list":["post-29801","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-begrafnis","tag-glenn-agliotti","tag-jackie-selebi","tag-misdaad","tag-sa-youth-congress","tag-sayco","tag-swede","tag-terroris"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29801","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29801"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29801\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29801"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29801"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29801"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}