{"id":29776,"date":"2015-01-30T11:14:30","date_gmt":"2015-01-30T09:14:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29776"},"modified":"2015-01-30T12:24:09","modified_gmt":"2015-01-30T10:24:09","slug":"eugene-de-kock-kry-parool-cdl-sit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29776","title":{"rendered":"Eugene de Kock kry parool, CDL sit"},"content":{"rendered":"<p>Voormalige Vlakplaas bevelvoerder Eugene de Kock sal op parool vrygelaat word, het die minister van justisie, Michael Masutha Vrydag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die voormalige polisiekolonel, ook bekend as &#8220;Prime Evil&#8221; is deur die ANC geloof toe hy ander oud-lede daarvan beskuldig het dat hulle nie verantwoordelikheid vir apartheidsveiligheid wil neem nie. Hy het ges\u00ea oudlede het &#8220;nie die ruggraat om op te staan en verantwoordelikheid te neem nie&#8221;.<\/p>\n<p>Clive Derby-Lewis, wat skuldig bevind is aan die moord op die SAKP-leier Chris Hani, sal egter nie op mediese parool vrygelaat word nie, Masutha ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die 79-jarige Derby Lewis wat longkanker het, dien lewenslange tronkstraf uit vir sy rol in die moord op Hani. Die SAKP en die Hani- familie is gekant teen die aanbeveling dat Derby-Lewis op parool vrygelaat word.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is niks om te wys dat mnr Derby-Lewis se toestand sodanig is dat hy fisies onbevoeg is nie&#8230;  genoeg om sy daaglikse aktiwiteit te beperk nie.&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n Aanbeveling dat Derby-Lewis op mediese parool vrygelaat word, kan dus nie goedgekeur word nie, het Masutha verklaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voormalige Vlakplaas bevelvoerder Eugene de Kock sal op parool vrygelaat word, het die minister van justisie, Michael Masutha Vrydag ges\u00ea. Die voormalige polisiekolonel, ook bekend as &#8220;Prime Evil&#8221; is deur die ANC geloof toe hy ander oud-lede daarvan beskuldig het dat hulle nie verantwoordelikheid vir apartheidsveiligheid wil neem nie. Hy het ges\u00ea oudlede het &#8220;nie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4938,10124,8177,15985,11616,12085],"class_list":["post-29776","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-apartheid","tag-clive-derby-lewis","tag-eugene-de-kock","tag-martel","tag-parool","tag-vlakplaas"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29776","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29776"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29776\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29776"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29776"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29776"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}