{"id":29773,"date":"2015-01-30T10:09:32","date_gmt":"2015-01-30T08:09:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29773"},"modified":"2015-01-30T10:10:26","modified_gmt":"2015-01-30T08:10:26","slug":"news24-verhef-max-tot-stryder-vir-nuwe-anc-faksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29773","title":{"rendered":"News24 verhef Max tot stryder vir nuwe ANC-faksie"},"content":{"rendered":"<p>Andrew Trench, hoofredakteur van News24, het die afgeleefde Boerehater Max du Preez Donderdag in verklaring geloof. &#8220;Sy reputasie vir die waarheid, sy passie vir persvryheid en sy kaliber joernalistiek maak hom een van die bestes, en presies die soort mening wat ons by News24 wil h\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p>Du Preez beskik juis nie oor enige van die bogenoemde kwaliteite nie. Hy het onlangs in &#8216;n onderhoud prontuit verklaar dat ondersteuners van &#8216;n veldtog teen plaasmoorde moet &#8220;fokof en doodgaan&#8221;.<\/p>\n<p>Hy sal by News24 aansluit om &#8216;n weeklikse rubriek te skryf op Dinsdae.<\/p>\n<p>Du Preez het ges\u00ea dit is &#8216;n &#8220;voorreg&#8221; om vir News24 te skryf. Hy is bekend vir sy beheptheid met die &#8220;regse wit gevaar&#8221; wat hy namens sekere rolspelers aanwend om invloed in die ANC te bekom.<\/p>\n<p>Hy is kennelik aangestel om die anti-Zuma-faksie in die ANC in Gauteng by te staan, alhoewel hy tans voorgee om anti-ANC te wees. <\/p>\n<p>Du Preez het onlangs uit die Independent Media-groep bedank omdat hulle nie sy kruistog teen president Jacob Zuma wou ondersteun nie. Hy het ges\u00ea die maatskappy het &#8216;n verskoning gepubliseer na een van sy rubrieke om in Zuma se goeie boekies te bly.<\/p>\n<p>Die presidensie het die rubriek as &#8220;rassisties&#8221; beskryf. &#8220;Die stuk getuig van vooroordeel en rassisme gegewe die wyse waarop mnr. Du Preez die president beskryf het.&#8221;<\/p>\n<p>Du Preez het voorheen aan die Noord-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie se kongres in Kimberley ges\u00ea sake sal eers begin verbeter wanneer Zuma nie meer president is nie. Zuma kan teen 2017 uit die kussings gelig word.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dat die ANC-regering onder pres. Jacob Zuma het met die aanstelling van Senzeni Zokwana as landbouminister en Gugile Nkwinti se heraanstelling as grondsake-minister gewys hulle is &#8220;nie ernstig oor landbou en grondhervorming nie&#8221;.<\/p>\n<p>Andrew Trench wat toegesien het dat <em>The Witness<\/em> in Durban sluit, is glo aangestel as redakteur van News24.com deur die toedoen van ANC-sikofant Jannie Momberg, wat in beheer van Nuus24 se Afrika-bedrywighede staan.<\/p>\n<p>Geoff Cohen is die algemene bestuurder van 24.com, Afrika se grootste aanlynplatform en die tuiste van News24.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Andrew Trench, hoofredakteur van News24, het die afgeleefde Boerehater Max du Preez Donderdag in verklaring geloof. &#8220;Sy reputasie vir die waarheid, sy passie vir persvryheid en sy kaliber joernalistiek maak hom een van die bestes, en presies die soort mening wat ons by News24 wil h\u00ea.&#8221; Du Preez beskik juis nie oor enige van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29773\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;News24 verhef Max tot stryder vir nuwe ANC-faksie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19380,504,11320,6943,321],"class_list":["post-29773","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc-faksie","tag-max-du-preez","tag-news24","tag-rassis","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29773","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29773"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29773\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29773"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29773"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29773"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}